Die Wêreld se mees Geliefde Inspirasies

· Babelcube Inc.
E-knjiga
83
Stranica
Ispunjava uslove

O ovoj e-knjizi

'n Opbeurende boek vol inspirasies.
Dit is geskryf uit 'n geestelike oogpunt en is opbouend. Die boek bevat baie wyshede wat toegepas kan word vir 'n waardevolle, gelukkige, vervullende lewe.
Daar word verwys na die waarde van gebed, asook om aan God Sy regmatige plek in die lewe te gee.

O autoru

Meer omtrent die skrywer
Vir meer as 30 jaar skryf Bernard Levine die inspirerende, asook romantiese woorde op kaartjies en plakkate wat plaaslik sowel as international gepubliseer is.
Bernard het verskeie boeke in Engels gepubliseer soos:- "Awesome Love, Hidden secrets of the Jewish world, Make money collecting books, Get free Celebrity autographs," en vele meer.
Sy mees populêre gedigte is uitgegee in 'n versamel bundel getitel, "The best of Bernard Levine"
Bernard, sy vrou Chrissie, en hulle kat Whiskers, woon in sonnige Suid Afrika.

Ocenite ovu e-knjigu

Javite nam svoje mišljenje.

Informacije o čitanju

Pametni telefoni i tableti
Instalirajte aplikaciju Google Play knjige za Android i iPad/iPhone. Automatski se sinhronizuje sa nalogom i omogućava vam da čitate onlajn i oflajn gde god da se nalazite.
Laptopovi i računari
Možete da slušate audio-knjige kupljene na Google Play-u pomoću veb-pregledača na računaru.
E-čitači i drugi uređaji
Da biste čitali na uređajima koje koriste e-mastilo, kao što su Kobo e-čitači, treba da preuzmete fajl i prenesete ga na uređaj. Pratite detaljna uputstva iz centra za pomoć da biste preneli fajlove u podržane e-čitače.