My Monster - Sig Woorde - Vlak 1 Boek 2

· Babelcube Inc.
4.0
2 reviews
Ebook
1000
Pages
Eligible

About this ebook

Leer om sigwoorde Boek 2 te lees vir Beginner lesers. Boek 2 het meer as 100 bladsye met kleurvolle en interessante foto's van Troeteldiere, klere, speelgoed, Werke, Nommers, gevoelens en posisies en hul ooreenstemmende woorde. Dit is die tweede Boek in die My Monster leer lees Reeks. Werk deur hierdie reeks van boeke en jy sal in staat wees om jou kind te leer lees en hulle 'n massiewe voorsprong gee. Daar is 3 Sig Woord boeke in Vlak 1 (enkel woorde en foto's) en elke boek dek 7 verskillende gebiede. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal getel, so begin by Boek 1 en hou aan werk deur hulle. Vlak 2 boeke (daar is ook 3 boeke op hierdie vlak) wat ook sigwoorde bevat, maar in plaas van 'n enkele woorde, is hulle gekombineer in kort frases en eenvoudige sinne. 'n Foto vergesel elke frase of sin ... wat dit makliker vir jou kind maak om te lees.

Ratings and reviews

4.0
2 reviews

About the author

Kaz Campbell is 'n wêreldklas-opvoeder wat benoem is vir die Nasionale Inspirasie Onderrig Toekenning. Sy is 'n hoogs ervare onderwyser, spreeker en ouerskap adviseur en haar passie behels om kinders te help om hule volle potensiaal te bereik... akademies, sosiaal en persoonlik. Om duisende jong kinders te onderrig om te lees, spel en skryf, het Kaz die kennis en vaardighede gegee om 'n reeks van Vroeë Lesers vir kinders van 2 tot 6 uit te gee. Hierdie eenvoudige boeke met sigwoorde en foto's tussen die verskillende ouderdomme help jou kind om vertroue te kry in hul vermoë om te leer om te lees.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.