Liefe kom vir Saint Patrick's Dag

· Babelcube Inc.
电子书
83
符合条件

关于此电子书

Zoe en haar beste vriende sluit 'n ooreenkoms om 'n Kersfees-mistelkopband te dra totdat 'n man hulle soen. Dit het vir Kara gewerk, en Zoe is volgende in die ry.
Nou is dit Saint Patrick's Dag. Zoe het die aantreklike Ierse sakeman, Carrick Kelly, ontmoet, maar kan sy haar hart op die spel lê vir iemand wat dalk oor 'n paar dae weg gaan. Haar werk hang daarvan af dat Carrick 'n kontrak met haar advertensie-agentskap onderteken, maar hy dink nie veel van haar baas se idees nie.
Verskeur tussen groeiende gevoelens vir Carrick en werksverpligtinge, sal Zoe 'n bietjie geluk van die Iere kry om haar te help om 'n besluit te neem?

作者简介

Jennifer Conner is 'n topverkoper-bekroonde Noordwes-skrywer wat meer as tagtig kort, novelle en vollengte boeke in e-boeke, gedrukte en oudioboeke het.

为此电子书评分

欢迎向我们提供反馈意见。

如何阅读

智能手机和平板电脑
只要安装 AndroidiPad/iPhone 版的 Google Play 图书应用,不仅应用内容会自动与您的账号同步,还能让您随时随地在线或离线阅览图书。
笔记本电脑和台式机
您可以使用计算机的网络浏览器聆听您在 Google Play 购买的有声读物。
电子阅读器和其他设备
如果要在 Kobo 电子阅读器等电子墨水屏设备上阅读,您需要下载一个文件,并将其传输到相应设备上。若要将文件传输到受支持的电子阅读器上,请按帮助中心内的详细说明操作。