‘n Soeke van Helde (Boek #1 In Die Towenaar Se Sirkel)

· Morgan Rice
4.5
36 reviews
Ebook
250
Pages
Eligible

About this ebook

“Die Towenaar se Sirkel” het al die bestanddele vir 'n onmiddellike sukses: sameswerings, teën-sameswerings, raaisels, dapper ridders, en ontluikendede verhoudings oorlaai met gebroke harte, misleiding en verraad. Dit sal sorg vir ure se vermaak, en geskik vir alle ouderdomme. Aanbeveel vir die permanente biblioteek van al fantasie lesers.”

--Books En Movie Reviews, Roberto Mattos

Die #1 Besverkoper, met meer as 500 vyf ster resensies op Amazon!

Van #1 Besverkoper skrywer Morgan Rice kom die debuut van ‘n skitterende nuwe fantasie reeks. ‘N SOEKE VAN HELDE (Boek #1 IN DIE TOWENAAR SE SIRKEL) handel oor die epiese mondigwording verhaal van een spesiale seun, ʼn veertien jarige van ‘n klein dorpie op die buitewyke van die Koninkryk van die Ring. Die jongste van vier, die minste gunsteling van sy pa, gehaat deur sy broers, Thorgrin besef dat hy anders is as die ander. Hy droom daarvan om ʼn groot vegter te word, om by die Koning se manne aan te sluit en die Sirkel te beskerm teen die hordes kreature aan die ander kant van die aardtrog. Met sy mondigwording en verbied deur sy pa om te probeer aansluit by die Koning se Legioen, weier hy om nee te aanvaar as antwoord: hy vertrek alleen, vasbeslote om sy weg te dwing tot in die Koning se Hof en ernstig opgeneem te word.

Die Koning se Hof wêmel met sy eie familie dramas, magstryd, ambisies, jaloesie, geweld en verraad. Koning MacGil moet ‘n opvolger kies tussen sy kinders, en die antieke Bestemmings Swaard, die bron van al hulle mag, is steeds onaangeraak, wagtend vir die geskose een om op te daag. Thorgrin daag op as ‘’n buitestaander en veg om aanvaarding, en om by die Koning se Legioen aan te sluit.

Thorgrin kom tot die besef dat hy geheimsinnige kragte besit wat hy nie verstaan nie, dat hy oor n spesiale geskenk beskik, en ‘’n spesiale bestemming het. Teen alle verwagtinge in raak hy verlief op die koning se dogter en soos hulle verbode liefde ontluik, besef hy dat hy kragtige teenstaanders het. In sy stryd om sin te maak van sy kragte, neem die koning se towenaar hom onder sy vlerk en vertel hom van ‘n moeder wat hy nooit geken het nie, in ‘n land ver weg, anderkant die aardtrog, selfs anderkant die land van die Drake.

Voor Thorgrin kan onderneem om uit te gaan en die vegter te word waarna hy hunker, moet hy sy opleiding voltooi. Dit mag egter kortgeknip word, waneer hy aangedrewe word te midde van koningklike sameswerings en teen sameswerings, die tipe wat sy liefde kan bedreig en hom ten gronde laat---en die hele koningkryk met hom.

Met sy gesofistikeerde wêreld-bou en karakteriseering, is ‘n SOEKE VAN HELDE, ‘n epiese verhaal van vriende en verliefdes, van mededingers en minnaars, van ridders en drake, van intriges en politieke gekonkel, van mondigwording, van gebroke harte, van misleiding, ambisie en verraad. Dit is n verhaal van eer en moed, van lot en bestemmings, van towery. Dit is ‘n fantasie wat ons in ‘n wêreld inneem wat ons nooit sal vergeet nie en wat verwelkom sal word deur alle ouderdomme en geslagte. Dit is 82, 000 woorde.

Boeke #2--#17 in die reeks is ook nou beskikbaar!

“(N) vermaaklike epiese fantasie.”

-Kirkus Resensies

“Die begin van iets merkwaardig is daar.”

--San Francisco Boek Resensie

“Aksie-belaai... Rice se skrywe is solied en die uitgangspunt interessant.”

--Uitgewers Weekliks

“n Begeesterde fantasie.... dit is net die begin van wat belowe om ‘n epiese jong volwasse reeks te wees.”

---Midweste Boek Resensie

Ratings and reviews

4.5
36 reviews
A Google user
February 3, 2019
enjoyed the book but can someone tell me where I can find the rest of the series
Did you find this helpful?
Carenza Tiffany Mclean
March 25, 2017
Lekker storie, moeilik om te lees met al die spel foute, maar het dit tog geniet
4 people found this review helpful
Did you find this helpful?
A Google user
July 24, 2018
This book is awesome, I would like to read more
5 people found this review helpful
Did you find this helpful?

About the author

Morgan Rice is die #1 bestverkoper skrywer van Die Vampier Joernale, ‘n jong volwasse reeks uit elf boeke (en tellend); die #1 besverkoper reeks DIE OORLEWINGS TRILOGIE, ‘n na-apokaliptiese riller bestaande uit twee boeke (en tellend); en die #1 besverkoper epiese fantasie reeks DIE TOWENAAR SE SIRKEL bestaande uit dertien boeke (en tellend). Morgan se boeke is beskikbaar in klank en druk weergawe, en vertalings van die boeke is beskikbaar in Duits, Frans, Italiaans, Spaans, Portugees, Japanees, Chinees, Sweeds, Nederlands, Turks, Hongaars, Czech en Slovaans. (met nog tale komend). Morgan hou daarvan om van julle to hoor, so besoek gerus www.morganricebooks.com om aan te sluit by die epos lys om ‘n gratis boek te ontvang, ontvang gratis weggepryse, laai die gratis applikasie af, ontvang die nuutste eksklusiewe nuus, Koppel op Facebook en Twitter, en bly in verbinding!

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.