Een Dag Op ’n Slag

· Penguin Random House South Africa
E-book
208
Pages
Éligible

À propos de cet e-book

Moenie werk en plesier meng nie. Wanneer Alana haar kar op ’n dag afskryf kom die aantreklike Markus de Wet tot haar redding. Beide is egter salig onbewus dat hy haar nuwe werknemer is by die argiteksfirma waar sy as kubersekuriteitspesialis aangestel is. Sy is nie lank aan diens nie voor haar eer lelik gekrenk word. Hoe durf hy insinueer sy is nie bevoeg vir haar amp nie? Hoe durf hy aanvra dat sy vervang word? Sy is so woedend dat sy regmaak om hom en sy firma vir ewig agter te laat. Dan word dit duidelik dat sy die enigste een is wat ’n ernstige kuberkraker kan stopsit. Maar wanner die kuberkriminele agter die rekenaars uitkom en in die regte wêreld ’n lewensgevaarlike bedreiging raak, sal Alana en Markus vinnig moet versoen en saamwerk om ’n stappie vooruit te bly.

À propos de l'auteur

Nerine le Roux woon in Pretoria saam met haar man en twee dogters. Hulle reis graag en deel ’n liefde vir geskiedenis en vreemde plekke. Sy is mal oor stories en mense. Sy glo liefde is ’n belangrike element in alle mense se lewe en wil graag ‘n gelukkige einde vir elke storie hê. Humor is ’n belangrike deel van haar lewe, wat sy gelukkig met die res van haar gesin deel. Sy hou van stap en kuier en werk graag in haar tuin, maar as sy aan die skryf is, moet al hierdie dinge eers wag.

Donner une note à cet e-book

Dites-nous ce que vous en pensez.

Informations sur la lecture

Smartphones et tablettes
Installez l'application Google Play Livres pour Android et iPad ou iPhone. Elle se synchronise automatiquement avec votre compte et vous permet de lire des livres en ligne ou hors connexion, où que vous soyez.
Ordinateurs portables et de bureau
Vous pouvez écouter les livres audio achetés sur Google Play à l'aide du navigateur Web de votre ordinateur.
Liseuses et autres appareils
Pour lire sur des appareils e-Ink, comme les liseuses Kobo, vous devez télécharger un fichier et le transférer sur l'appareil en question. Suivez les instructions détaillées du Centre d'aide pour transférer les fichiers sur les liseuses compatibles.