Nuwe geluk

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
208
ገጾች
ብቁ

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Trice vlug vir ’n verlede sonder dat sy skuldig is. Op die wynlandgoed waar sy gaan werk, verloor sy hart op Armand, maar sy is nie die enigste nie en onverklaarbare “ongelukke” begin haar tref.

ስለደራሲው

Ann Hite Kemp is op Upington gebore waar sy matriek geskryf het. Daarna het sy haar BA-graad aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Sy is met die Springbok- fietsryer, Pieter Kemp getroud en hulle het twee kinders, Zak en Gisela. Reeds van skooldae af het sy stories begin skryf. Haar spookstories en kortverhale is in verskeie tydskrifte gepubliseer en daar is ook ’n Siembamba-storie oor die radio uitgesaai. Sy en haar gesin woon tans in Pretoria en sy het reeds vyf jeugverhale en veertien romans gepubliseer.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።