Outeurskap: Publiseer self jou boek

· Babelcube Inc.
E-knjiga
87
Stranica
Ispunjava uslove

O ovoj e-knjizi

Outeurskap
Publiseer self jou boek
Hierdie boek is vir al die outeurs wat vreeslik daarteen opsien om hulle boeke te publiseer, of dit nou in gedrukte of elektroniese formaat of albei is. Ek het oor ‘n honderd boeke gepubliseer by al die groot drukkers en verspreiders, so vir my was dit ‘n verrassing toe dit onlangs onder my aandag gekom het dat daar sommige uitstekende skrywers is wat skrikkerig om self te publiseer. Hulle betaal eerder ander om dit te doen, omdat hulle die taak as verwarrend en moeilik beskou.
Ek kan verstaan as ‘n outeur dit doen om tyd te bespaar, daarom is die doelwit van hierdie boek om diegene te help wat die werk graag self wil doen, maar nie weet hoe nie.
Dit is eintlik baie bevredigend om ‘n idee vir ‘n boek te kry, dit te skryf en dan self, op jou eie, te publiseer en met behulp van hierdie boek is dit presies wat jy sal kan doen.

O autoru

Outeur Owen Jones, van Barry, South Wales, het redelik onlangs begin romans skryf, alhoewel hy reeds sy hele volwasse lewe lank skryf. Hy het in verskeie lande gewoon en gewerk en in baie, baie meer gereis. Hy praat, of het, sewe tale vlot gepraat en leer tans Thai, omdat hy in Thailand met sy Thaise vrou van tien jaar woon. “Dit het my nooit lank geneem om ‘n taal aan te leer nie,” sê hy, “maar Thai het geen verwantskap aan enige ander taal wat ek voorheen bestudeer het nie.” Nadat hy gevra is oor sy skryfstyl, het hy gesê, “Ek is Kelties, en Romantiek. Ek glo in reïnkarnasie en nog vele meer in daardie trant. Die opvattings, soos “Doen aan ander...’, en ‘Wat jy saai sal jy maai...’ Lotsbestemming en Karma is sentraal tot my lewe, en dit word in my werk gereflekteer’. Sy eerste roman, ‘Daddy’s Hobby’ uit die reeks 'Behind The Smile: The Story of Lek, a Bar Girl in Pattaya' is opgevolg deur vier vervolgverhale, maar sy grootste versameling is ‘The Megan Series’. Agttien romans oor die psigiese ontwikkeling van ‘n jong meisie met die subtitel van ‘A Spirit Guide, A Ghost Tiger and One Scary Mother!’ som dit goed op. Owen stel dit so: 'Born in the Land of Song, living in the Land of Smiles'.

Ocenite ovu e-knjigu

Javite nam svoje mišljenje.

Informacije o čitanju

Pametni telefoni i tableti
Instalirajte aplikaciju Google Play knjige za Android i iPad/iPhone. Automatski se sinhronizuje sa nalogom i omogućava vam da čitate onlajn i oflajn gde god da se nalazite.
Laptopovi i računari
Možete da slušate audio-knjige kupljene na Google Play-u pomoću veb-pregledača na računaru.
E-čitači i drugi uređaji
Da biste čitali na uređajima koje koriste e-mastilo, kao što su Kobo e-čitači, treba da preuzmete fajl i prenesete ga na uređaj. Pratite detaljna uputstva iz centra za pomoć da biste preneli fajlove u podržane e-čitače.