Stem in die wind

· Penguin Random House South Africa
电子书
213
符合条件

关于此电子书

Die Klébers is gewone mense wat ’n rustige lewe lei. Alexandra is die een wat sorg vir opwinding in die gesin. Op die oog af is sy en die markies uiters beskaaf met mekaar, maar sodra hulle alleen is, spat die vonke en die passie. The Klébers are regular people leading a quiet life. Alexandra is the one who brings excitement to the family. On the surface, she and the Marquis appear to be very civil, but when they are alone sparks fly and their passion ignites.

作者简介

Dina Botha glo liefde is soos om ’n klippie in ’n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met ‘n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.

为此电子书评分

欢迎向我们提供反馈意见。

如何阅读

智能手机和平板电脑
只要安装 AndroidiPad/iPhone 版的 Google Play 图书应用,不仅应用内容会自动与您的账号同步,还能让您随时随地在线或离线阅览图书。
笔记本电脑和台式机
您可以使用计算机的网络浏览器聆听您在 Google Play 购买的有声读物。
电子阅读器和其他设备
如果要在 Kobo 电子阅读器等电子墨水屏设备上阅读,您需要下载一个文件,并将其传输到相应设备上。若要将文件传输到受支持的电子阅读器上,请按帮助中心内的详细说明操作。