Vir meer as 30 jaar het Bernard Levine inspirerende en romantiese woorde gepubliseer in groete-kaartjies en op plakkate, plaaslik gepubliseer en ook internasionaal.
Bernard is die skrywer van menige boeke naamlik 'Awesome Love', 'Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed' en 'Passionately Praise Jesus'.
Sy bekendste gedigte word vertoon in 'n bundel genaamd 'The Best of Bernard Levine'.
Bernard woon saam met sy vrou, Chrissie, en hul kat, Whiskers, in sonnige Suid-Afrika.