Kinders Leer Tale deur Mondly

Inprogram-aankope
4,1
8,16 k resensies
500 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Soek jy ‘n prettige en gratis opvoedkundige program wat jou kind kan help om ‘n nuwe taal te leer in ‘n rekordtyd? Jy hoef nie meer te soek nie! Mondly vir Kinders is die gratis opvoedkundige speletjie wat 33 verskillende vreemde tale vir kleuters en peuters in die kleuterskool, voorskool of tydens hul eerste jare in die skool op ‘n prettige en interessante manier leer.

Laai die vreemde taal program vandag af sodat jou kind tweetalig kan word en Spaans, Frans, Duits, Italiaans, Engels GRATIS kan leer.

In ‘n ommesientjie sal jou kinders ‘n taal ervaring beleef wat hulle altyd sal onthou: hulle speel, ondersoek en ontdek die wonderlike wêreld rondom hulle. Die unieke vreemde taal lesse neem jou kind op ‘n avontuur waar seuns en dogters leer oor:

• Diere
• Natuur
• Vrugte & Kos
• Dele van die liggaam
• Kleure & Nommers

Mondly vir Kinders word gekenmerk deur prettige & interessante lees, skryf, luister en praat oefeninge deur gebruik te maak van flitskaarte vir kinders wat sal help om hul verbeelding te stimuleer en die kreatiwiteit in jou kind uit te bring. Neem deel aan die pret en ervaar die wonderlike voordele wat die program vir jou kinders bring:

✔ Leer nuwe woordeskat deur flitskaarte vir kinders en deur prettige woord speletjies
✔ Leer om nuwe frases te praat deur rond te speel met basiese sinne
✔ Kry vlot uitspraak onder die knie deur te luister na professionele stemakteurs
✔ Bly gemotiveerd en geïnteresseerd met ‘n pret-ervaring

Ons family-vriendelike kursusse het kragtige kenmerke om voorskoolse, kleuterskool, en skoolseuns en -dogters die ABCs van ‘n vreemde taal te leer:

✔ Wonderlike kinder-vriendelike illustrasies om jou kind gefokus te hou
✔ Wonderlike klank effekte om kinders se aandag te behou
✔ Pragtige animasie wat die taalreis meer pret te maak
✔ Innoverende werkwoord vervoeger wat die aanleer van grammatika baie maklik maak

Mondly vir Kinders is meer as net ‘n kinder-vriendelike opvoedkundige speletjie en flitskaart program. Dit is ontwerp om ouers ook te betrek. Begin deur die taal te kies wat jy wil hê jou kinders moet leer praat, en kies dan die voorskoolse of skool taalvlak en jy is reg om te begin. Terwyl seuns & meisies gefokus bly en pret het om die alfabet (die ABC), nuwe woorde en frases te leer, kan ouers hul taal vordering monitor. Die spesifiek ontwerpte statistiek afdelings vir ma’s en pa’s gee ‘n oorsig van jou kind se vinnige vordering.

Deur in staat te wees om 33 tale te leer kan jou kind tweetalig en ‘n taal superhero word. Hier is die top 5 vreemde tale wat jou kind deur Mondly vir Kinders kan leer:

• Engels vir kinders
• Spaans vir kinders
• Frand vir kinders
• Duits vir kinders
• Italiaans vir kinders

In ‘n ommesientjie sal ons kinder-vriendelike ABC spel jou kind help om die alfabet te leer en om honderde nuwe woorde & frases vinniger as in gewone klasse aan te leer. Dit is soos om ‘n private onderwyser 24/7 in jou sak te hê.

• 11 fundamentele onderwerpe om van te kies
• 77 Algemene Kern lesse
• 400 mees algemene woorde met illustrasies & klank
• 75 belangrike frases om te leer
• Gratis daaglikse lesse
• Prettige weeklikse vasvrae
Opgedateer op
17 Nov. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting, Finansiële inligting en 2 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,2
6,98 k resensies

Wat's nuut

• Amazing kid-friendly illustrations to keep your kid focused
• Awesome sound effects to grab children's attention
• Added 200 new daily lessons