MyHeritage: Stamboom en DNS

Inprogram-aankope
4,3
228 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Die tuiste van die sensasionele Deep Nostalgia™ funksie.

Wou jy ooit meer weet oor waar jy vandaan kom en die geslagte mense wat jou gemaak het wie jy is? Met die MyHeritage mobiele app is dit maklik om jou familiegeskiedenis te ontdek, bewaar en te deel waar jy gaan. Begin jou stamboom en ontvang onmiddellike ontdekkings oor jou voorvaders. Vang foto's en herinneringe vas en deel dit, oud en nuut. Sluit aan by meer as 80 miljoen ander MyHeritage lede en begin jou reis van ontdekking vandag!

Funksies:
• Skep en groei jou stamboom.
Voeg mense, feite en verwantskappe maklik by. Ontvang ontdekkings oor jou voorouers en onbekende familielede.
• Soek jou voorouers in miljarde wêreldwye historiese rekords.
Leer oor hul lewens in ou koerantartikels, sensus, huwelik, geboorte rekords en meer.
• Vang familiefoto's en herinneringe vas en deel dit - oud en nuut.

Geskik vir heel beginners tot genealogie kenners.

Geniet,
MyHeritage Span
Opgedateer op
21 Jul. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 7 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,3
216 k resensies
Ben Streuders
01 Julie 2021
Very handy. APP is working very well. Including the old photo enhancement functions. The vertical tree function is also working well. The horizontal tree function is unfortunately only working for the main member, not for other members.
Was dit vir jou nuttig?
'n Google-gebruiker
11 Junie 2014
Waarde lê in die inligting toegevoeg, werk maklik baie cool
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Ons het hard gewerk om MyHeritage vir u beter te maak, insluitend foutoplossings, werkverrigting verbeterings, en meer. Maak seker dat u die nuutste weergawe van die toepassing aflaai om die verbeterings te geniet!