Flitslig - Tiny Flashlight ®

Bevat advertensies
4,06 m resensies
Inhoudgradering
Almal
100 m+
Aflaaie
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Flitslig-proram vir jou toestel! Ongelooflik eenvoudige maar baie nuttige flitslig-program. Gebruik jou toestel se kamera-LED / flits / skerm as 'n flitslig.

Flitsliggie is tans die beste LED flitslig-program op die Android-mark, omdat:

- Dit die wydste verskeidenheid toestelle met ‘n kamera-flits (LED-flits) ondersteun
- Dit ook die helderste flitslig / lamp is, as gevolg van die kamera-flits wat in die donker baie intense lig uitstraal.
- Dit verskillende wiggies het om uit te kies
- Dit ʼn verskeidenheid fantastiese skermliggies het
- Dit die beste flitslig-ondersteuning bied
- Dit die beste tablet-program is
- Dit gratis is

Ligbronne:
==============
* Kamera LED-flitslig - Gebruik jou selfoon se kamera-flits om helder lig uit te straal. Let daarop dat sommige toestelle nie ʼn kamera-flits bevat nie. In hierdie geval sal die LED flitslig-opsie gedeaktiveer word, maar jy kan steeds een van die skermligte gebruik.

* Skermlig - Dit is die basiese witskerm-flits, wat helder genoeg is vir alledaagse gebruik. Jy kan dit as jou primêre flitslig-opsie gebruik as jou toestel nie ʼn kamera-flits het nie of as jy die battery wil bespaar.

* Waarskuwingsligte, Polisie-ligte, Kleur-flitslig, Strobe-flitslig, Morse-kode, Teks-na-Morse-kode, Selfdoen-Morse Kode, Kamera-lig - Verskillende ligbronne wat in verskeie situasies nuttig kan wees. Jy kan die helderheid en kleure verstel.

Die beste gratis flitslig-program as jy betroubaarheid, funksionaliteit en verskeie ligte benodig

WAARSKUWING: Strobe-ligte kan toevalle veroorsaak in geval van foto-sensitiewe epilepsie!

Flitslig-wiggie en Skerm-sluit wiggies:
========
Flitsliggie is een van die min programme op die Android-mark wat gratis is en verskillende wiggies aanbied wanneer die toestel die opsie vir ʼn LED-flitslig bevat. Verder ondersteun Flitsliggie die nuwe skerm-sluit wiggies in Android 4.2 en latere modelle.
Gratis flitslig-app. Gebruik die kamera se LED / flits / skerm as ’n flitslig.
Opgedateer op
18 Jul. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte met derde partye deel
    Appinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID’s
  • Geen data ingesamel nie
    Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
  • Data word geënkripteer tydens oorgang
  • Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

3,96 m resensies
Adéle Przenioslo
17 September 2020
Gee my flits,hup
3 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
'n Google-gebruiker
20 Julie 2012
Outstanding
4 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

* Added support for Android 16
* Fixed a rare crash