Next Battery

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,3
16,8 k resensies
500 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

NextBattery is die beste hulpmiddel om altyd te weet wat die ladingsvlak van jou battery is.

Met die hulp van Next Battery sal jy presies weet hoeveel batterykrag jy oorhet, hetsy jy ’n batterygulsige speletjie speel, ’n fliek kyk, die web deurblaai of na jou gunstelingmusiek luister.

Die hart van Next Battery is ’n slim, pasgemaakte algoritme wat aanpas by hou jy jou Android-toestel gebruik en die oorblywende tyd voorspel voor die battery heeltemal leeg is. Next Battery is dus ook ’n goeie batterykragbespaarder.

FUNKSIES
- Vertoon batteryvlak in eenhede van 1%
- Pasgemaakte algoritme vir batteryverbruik
- Pragtige materiaalontwerp
- Nuttige legstukke
- Volle ondersteuning vir Wear OS
- Kragbronaanwyser
-Spesifiek ontwerp om lig te wees
- Kan ’n batterykragbespaarder wees
- Nuttige batteryinligting (stroom, temperatuur, spanning, gesondheidstatus, tegnologie)
- Intuitiewe kaarte vir batteryverbruik, temperatuur en spanning


Kom in aanraking met ons en volg die jongste nuus oor ons apps:
http://www.facebook.com/macropinch
http://twitter.com/macropinch
Opgedateer op
19 Okt. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

4,3
15,9 k resensies

Wat's nuut

* Support for the latest Android OS
* Added Dock charging and indicator support
* Overall battery usage improvements