Help ons om ons nuwe toepassing te toets! Ons het sopas 'n nuwe Opera-blaaier vir Android geskep, en ons wil graag hĆŖ dat jy dit uitprobeer en vir ons vertel wat jy dink.
Het jy 'n voorstel? Sluit aan by die Opera vir Android-span vir bespreking by forums.opera.com. Jou kommentaar is vir ons baie belangrik, en jy sal 'n belangrike deel wees om seker te maak dat dit een van ons beste blaaier vir Android is.
Laai Opera vir Android se beta vandag nog af, en probeer die jongste kenmerke wat spesifiek vir ons mees kragtige blaaier ontwikkel word. Word deel van ons ontwikkelingsproses en gee vir Opera noodsaaklike terugvoer, sodat ons die beste blaaier vir spoggerige mobiele toestelle kan maak.
Om aan die beta deel te neem, is gratis, en almal is welkom. Dit bied jou toegang tot ons vinnigste blaaier, wat ontwerp is vir die gewildste Android-slimfone. Soos in enige beta is daar foute en kom dit met gereelde bywerkings, maar ons wil graag hĆŖ dat almal enige probleme wat hulle in diĆ© weergawe van Opera vir Android teĆ«kom, aanmeld.
Besoek ons forum en neem deel aan gesprekke met ontwikkelaars en ander betagebruikers: http://forums.opera.com/categories/en-opera-for-android/
As jy vinnig iets wil vra, kyk ons vrae en antwoorde by: http://www.opera.com/help/mobile/android/.
As jy die stabiele, publieke weergawe van Opera vir Android wil gebruik, besoek gerus: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.opera.browser.
Opera kan dalk advertensies van Facebook vertoon. Om meer te wete te kom, sien https://m.facebook.com/ads/ad_choices
Vir die jongste nuus oor Opera en om gemakliker met ons te skakel, volg ons op Twitter of laaik ons Facebook-bladsy.
Twitter ā http://twitter.com/opera/
Facebook ā http://www.facebook.com/opera/
Bepalings en voorwaardes
Indien u hierdie program aflaai, stem u daardeur in tot die Eindgebruikerlisensieooreenkoms by https://www.opera.com/eula/mobile. Vind meer uit oor hoe Opera met u data omgaan in ons Privaatheidsverklaring by https://www.opera.com/privacy.
Opgedateer op
06 Nov. 2024