Tinder Lite

2,3
13,3 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Volwasse 17+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Of jy nou hier is om nuwe mense te ontmoet, jou sosiale netwerk uit te brei of om te doen wat die plaaslike mense doen terwyl jy op reis is — jy het na die regte plek toe gekom. Sommige noem ons 'die wêreld se warmste afspraaktoepassing', maar jy kan ons jou betroubaarste uitgaanmaat noem. Met 30 miljard pasmaats wat tot dusver gemaak is en 'n teenwoordigheid in 190 lande is ons altyd hier as jy ons nodig het.

Ons stel bekend Tinder Lite:

Dis Tinder — vir diegene wat aan die beweeg is. 'n Liggewigweergawe wat jy enige plek en oral kan saamneem.

Tinder Lite, gratis, vinnig en maklik om af te laai, is ideaal om kontakte te maak terwyl jy aan die beweeg is. Hier is net 'n kykie na wat jy kan doen:

● Maak kontak met nuwe mense
● Kyk na hul profiele
● As jy hou van wat jy sien - Vee Regs™
● Klets gratis met jou pasmaats

Só werk dit:

Word pasmaats. Klets. Maak afsprake. Gebruik die Regsvee-funksie om van iemand te hou, gebruik die Linksvee-funksie om oor te slaan. As iemand ook van jou hou, is julle pasmaats! Ons het die dubbelbelangstelling-beginsel ontwikkel sodat twee mense slegs pasmaats sal word as daar wedersydse belangstelling is. Geen stres nie. Geen verwerping nie. Tik net deur die profiele waarin jy belang stel, klets aanlyn met jou pasmaats, beweeg dan weg van jou foon, ontmoet in die regte wêreld en sit iets nuuts aan die gang.
Opgedateer op
21 Aug. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar

Graderings en resensies

2,2
12,7 k resensies

Wat's nuut

It’s Tinder — for those on the go. A lightweight version you can take with you anywhere and everywhere.