3,9
33,9 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Het altyd jou Bitcoins by jou, in jou sak! Jy betaal deur vinnig 'n QR-kode te skandeer. As 'n handelaar ontvang jy betalings betroubaar en onmiddellik. Bitcoin Wallet is 'n verwysingsimplementering van die "Vereenvoudigde betalingverifikasie" soos beskryf in die Bitcoin-witskrif.


KENMERKE

• Geen registrasie, webdiens of wolk nodig nie! Hierdie beursie is gedesentraliseerd en eweknie.
• Vertoon van Bitcoin-bedrag in BTC, mBTC en µBTC.
• Omskakeling na en van nasionale geldeenhede.
• Stuur en ontvang van Bitcoin via NFC, QR-kodes of Bitcoin URL's.
• Wanneer jy vanlyn is, kan jy steeds via Bluetooth betaal.
• Stelselkennisgewing vir ontvangde munte.
• Vee van papierbeursies (bv. dié wat vir koelberging gebruik word).
• App-legstuk vir Bitcoin-balans.
• Veiligheid: Ondersteun Taproot, Segwit en die nuwe bech32m-formaat.
• Privaatheid: Ondersteun Tor via die aparte Orbot-toepassing.


DRA BY

Bitcoin Wallet is oopbron en gratis sagteware. Lisensie: GPLv3
https://www.gnu.org/licenses/gpl-3.0.en.html

Ons bronkode is beskikbaar by GitHub:
https://github.com/bitcoin-wallet/bitcoin-wallet

Alle vertalings word bestuur via Transifex:
https://www.transifex.com/bitcoin-wallet/bitcoin-wallet/


Gebruik op eie risiko! Gebruik slegs vir sakgrootte hoeveelhede.
Opgedateer op
26 Jun. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

3,9
32,3 k resensies

Wat's nuut

v10.0-v10.15

* Compatibility with Android 14.
* The app now requires Android 8.0 (Oreo) or higher.

v9.24-v9.26

* The app language can be selected independent of the system language on Android 13 and above.

v9.0-v9.23

* The app now requires Android 7.0 (Nougat) or higher.
* Taproot - Phase I: Send to Bech32m addresses.
* Satoshi (sat) denomination can be selected in the settings.

v8.17-v8.19

* Add more block explorers.

v8.15-v8.16

* Setting for enabling of showing local amounts.