Leer eenvoudig Tale Fraseboek

Inprogram-aankope
4,0
1,33 k resensies
100 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Leer 50 tale fraseboek gratis as jy reis om die wereld

Leer 50 tale (Japanese, Tagalog, Engels, Mandarin en meer) vir reise met die belangrikste 50,000+ frases

*** Leer 50 tale as jy reis om die wereld

Alle 50,000+ frases en woorde word vir jou gegee in fonetiese en oorspronklike skrywe. Dit word aangeteken deur 50 inheemse sprekers uit verskillende lande.

Bêre jou gunsteling frases en woorde om te hersien sonder enige moeilikheid.

Studeer jou woordeskat met flitskaarte wat die herhalingstegniek gebruik.

Toets jou kennis met die prettige taal toets en hersien jou punte.

*** Oorleef wanneer jy na lande reis.

Gebruike die Simply Learn fraseboek om te oorleef in lande. Alle belangrike oorlewingsfrases word ingesluit.

Byvoorbeeld, laat die app met die taxi bestuurder praat in Sjina sodat hulle weet waarheen jy wil gaan.

Soek alle frases en woorde om gou uit te kom by dit wat jy nodig het.

*** Hoof Kenmerke ***

* 10,000+ gratis frases en woorde
* Opgeneem deur 'n moedertaalsprekende dame vanaf lande
* Hoë kwaliteit klank
* Herhalingsleerprogram teen 'n matige pas
* Toets om jou vaardighede na te sien
* Volg jou leervordering
* Bêre jou vordering
* Vinnige soek funksie
* Kopieër die frases na die klembord (deur lank te klik op die frase)
* Speel die frase stadiger
*Pas die toets en flitskaarte stellings

*** 11 Gratis Leer Kategorieë ***

Leer me 10,000+ frases en woorde in die volgende kategorieë:

*Nommers
* Tyd & Datum
* Basiese Gesprekke
* Begroetings
* Aanwysings Frases
* Aanwysings Woorde
* Eet uit
* Besienswaardighede
* Inkopies
* Noodgeval
* Akkomodasie

*** 22 Kategorieë in die Pro weergawe ***

Leer met al die 40,000+ frases en woorde in die Pro weergawe met die volgende addisionele kategorieë:

* Gevorderde Gesprek
* Gesondheid
* Grenskruising
* Vrae
* Plekke
* Kos
* Groente
* Vrugte
* Kleure
* Romanse I
* Romanse II
* Poskantoor
* Foon & Internet
* Bank
* Beroepe
* Besigheidspraatjies
* Stokperdjies
* Gevoelens
* Liggaam
* Diere
* Famile
* Lande

*** Terugvoer word waardeer***

As hy van hierdie app hou, neem asseblief 'n paar sekonds om 'n resensie te los. As jy enige terugvoer, voorstelle of advies het is ons meer as gelukkig as jy ons laat weet by support@simyasolutions.com.

Geniet dit om tale te leer!
Opgedateer op
04 Okt. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word nie geënkripteer nie
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

3,9
1,22 k resensies