AnkiDroid Flashcards

4,8
163 k resensies
Inhoudgradering
Almal
10 m+
Aflaaie
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Memoriseer enigiets met AnkiDroid!

Met AnkiDroid kan jy flitskaarte baie doeltreffend leer deur dit te wys net voor jy sal vergeet. Dit is ten volle versoenbaar met die gespasieerde herhalingsagteware Anki (insluitend sinchronisasie), wat beskikbaar is vir Windows/Mac/Linux/ChromeOS/iOS.

Bestudeer allerhande dinge waar en wanneer jy wil. Maak goed gebruik van ledige tye op busritte, in supermarktoue of enige ander wagsituasie!

Skep jou eie flitskaartdekke of laai gratis dekke af wat vir baie tale en onderwerpe saamgestel is (duisende beskikbaar).

Voeg materiaal by deur die lessenaartoepassing Anki of direk deur Ankidroid. Die toepassing ondersteun selfs die byvoeging van materiaal outomaties uit 'n woordeboek!

Benodig ondersteuning? https://docs.ankidroid.org/help.html (baie verkies bo opmerkings in resensies hier :-) )

★ Sleutel kenmerke:
• ondersteunde flitskaartinhoud: teks, beelde, klanke, mathjax
• gespasieerde herhaling (supermemo 2-algoritme)
• teks-na-spraak-integrasie
• duisende voorafgemaakte dekke
• vordering-legstuk
• gedetailleerde statistieke
• sinchroniseer met AnkiWeb
• oop bron

★ Bykomende kenmerke:
• skryf antwoorde (opsioneel)
• witbord
• kaartredigeerder/opteller
• kaartblaaier
• tabletuitleg
• voer bestaande versamelinglêers in (via Anki Desktop)
• voeg kaarte by opset van ander toepassings soos woordeboeke
• persoonlike font ondersteuning
• volledige rugsteunstelsel
• navigasie deur te swiep, tik, skud
• volledig aanpasbaar
• dinamiese dekhantering
• donker modus
• 100+ lokalisasies!
• Alle vorige AnkiDroid-weergawes kan van die webwerf afgelaai word
Opgedateer op
03 Mei 2026

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie app kan die volgende datasoorte met derde partye deel
Persoonlike inligting, Foto's en video's en 3 ander
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Persoonlike inligting, Foto's en video's en 4 ander
Data word geënkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,8
150 k resensies
Rizah Barnett
05 Julie 2024
Simply amazing. It's simple and easy to use but there are more advanced customization options that are a little tricky. It does its job excellently
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

* Yay! An AnkiDroid feature release! 🎁
* Huge thanks for the donations! https://opencollective.com/ankidroid
* we always appreciate it 💝
* We're participating in Google Summer of Code again with 2 projects - so your donations also help grow the future contributors that the open source community needs, well done you excellent person :-)
* The changelog is too big for this tiny allowed text, so please look here:
** https://ankidroid.org/changelog.html#_version_2_24_0_20260502