Instagram Lite

4,3
1,38 m resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Instagram Lite van Meta is ’n vinnige en kleiner weergawe van Instagram. Instagram Lite maak dit makliker om nader te kom aan die mense en dinge waarvan jy hou, want dit is gebou vir goeie werkverrigting op stadiger netwerke, dit gebruik minder mobiele data, en dit gebruik minder spasie op jou foon. Druk jouself uit en verbind met mense oor kreatiewe oomblikke.

• Sien prente, video’s en stories van vriende en skeppers waaroor jy mal is
Volg jou vriende, gunstelingkunstenaars, -handelsmerke en -skeppers op Instagram om te sien wat hulle deel in jou Stroom. Sluit aan by die gesprek en sien meer van jou gunstelinge as jy die inhoud wat jy ontdek opduim of deel en opmerkings daarop maak.

• Ontsluit kreatiwiteit en eindelose vermaak met Reels-video’s
Kyk en skep maklik prettige, vermaaklike video’s om met vriende of enigiemand op Instagram te deel. Skep multisnitvideo’s van tot 90 sekondes en wees kreatief met gebruiksvriendelike teks, template en musiek. Jy kan ook video’s vanaf jou galery oplaai.

• Deel daagliks jou oomblikke met Stories
Voeg foto’s en video’s by jou storie wat ná 24 uur verdwyn, en laat dit lewe kry met prettige, kreatiewe nutsgoed. Gebruik teks, musiek, plakkers en GIF’s om lewe aan jou storie te gee. Maak jou storie interaktief vir vriende en volgers deur Vrae of Meningspeilingplakkers by te voeg.

• Stuur vir jou vriende boodskappe in Direct
Begin gesprekke oor wat jy sien in Reels-video’s, jou Stroom en Stories. Stuur boodskappe aan jou vriende, deel plasings privaat en ontvang kletskennisgewings. Verbind met vriende waar jy ook al is met video- en oudio-oproepe.

• Deursoek en verken Instagram om meer dinge te vind waarvan jy hou
Sien meer oor jou belangstellings in die Soek-oortjie. Kry interessante foto’s, Reels-video’s, rekeninge en meer. Soek volgens sleutelwoorde om onderwerpe te verken en vind inhoud en skeppers wat verband hou met jou belangstellings.

Deur Installeer te klik, stem jy in tot die Gebruiksbepalings (https://help.instagram.com/581066165581870/) en Privaatheidsbeleid (https://help.instagram.com/519522125107875/).
Opgedateer op
30 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Persoonlike inligting en Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 12 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,2
1,34 m resensies
Rikki Brown
11 Junie 2023
It does not work great with my phone😡
22 mense meen hierdie resensie is nuttig
Ankit Mehara
25 Mei 2023
Anurag Kahar I Love you
13 mense meen hierdie resensie is nuttig
Akbar Ali
21 Desember 2022
Arkan
23 mense meen hierdie resensie is nuttig