Afrikaanse Bybel + Audio

4,9
7,01 m resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Ouerleiding
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Dis moeilik om gefokus te bly op God en sy Woord. Dis hoekom die gratis YouVersion Bybel Toep jou die geleentheid gee om daagliks God se hart te soek: luister na klankbybels, skep gebede, studeer saam met vriende, ontdek meer as 2000 Bybelweergawes en nog meer. Dis nou op meer as 400 miljoen toestelle in die wêreld!

Kry alles aanlyn, of laai sekere weergawes af om vanlyn te lees. Skep gebedslyste en bid doelgerig. Verpersoonlik jou Bybel met Kleurmerke, Boekmerke, Kentekens en Notas.

Lees, bestudeer en deel met vriende. Ervaar openhartige gesprekke oor geloof. Groei nader aan God, saam met vriende, en deel julle openbaringe. Skep kunstige Bybelverse wat jy kan deel en voeg Bybelverse by jou foto's.

MAAK GEBED 'N DAAGLIKSE GEWOONTE
- Gebruik gebedskaarte in die Bybel Toep, om rekord te hou van jou gebede.
- Organiseer jou gebedslyste maklik.
- Hou jou gebede privaat of deel dit met vriende.
- Vier beantwoorde gebedsversoeke met jou Bybel Toep vriende.

VERPERSOONLIK JOU GRATIS BYBEL
- VERSBEELDE: Skep fantastiese Bybel versbeelde.
- KLEURMERKE: Kies jou eie kleure.
- BOEKMERKE: Memoriseer en vind jou gunsteling Bybelverse.
- NOTAS: Privaat: net jy kan dit sien, of Openbaar: om met vriende te deel.
- DEEL verse met vriende: sosiale media, e-pos of sms-teks.
- "CLOUD SYNC": Sien notas, kleurmerke, boekmerke en leesplanne met jou gratis YouVersionrekening, op jou toestel wat dit het.
- LEES GEMAKLIK: Verstel jou skriftipe, spasiëring en teksgrootte, en lees selfs in "Dark Mode".

LEES DIE BYBEL ELKE DAG
- Ervaar die Bybel Toep in meer as 65 tale.
- Kies uit meer as 2000 Bybelweergawes en 1300 tale.
- Gewilde weergawes: die Bybel vir almal, Afrikaans 1953 vertaling, Afrikaans 1983 vertaling, Die Boodskap, die Nuwe Lewende Vertaling, Zulu, Xhosa, Pedi, Swati
, Engelse weergawes en nog meer.
- Vanlyn Bybels: Lees Bybels vanlyn, sonder netwerkverbinding (net sekere weergawes).
- Klankbybels: Klank vir sekere weergawes (nie vanlyn beskikbaar nie).
- Vers-van-die-dag Koppeloppervlakgerief.

BESTUDEER GOD SE WOORD
- Leesplanne: Duisende Oordenkings en Bybelleesplanne.
- Lees gedeeltes van die Bybel of Bybelstudie onderwerpe.
- Lees die hele Bybel (beide die Bybel in een jaar en "One Year® Bible").
- Video: Kyk na grepe uit die JESUS fliek, The Bible Projek, Lumo Projek en nog meer.

MAAK KONTAK MET VRIENDE
- Laat jou vriendskappe in die Bybel Toep rondom die heilige Skrif sentreer.
- Tuisblad: Sien jou vriende se kleurmerke en boekmerke.
- Kommentaar: Maak kontak met vriende terwyl julle saam Bybelwaarhede bestudeer.
- Deel gedagtes, vra vrae.

MAAK KONTAK MET YOUVERSION
- Kry tegniese hulp binne-in die Bybel Toep.
- Sluit aan by die @youversion gemeenskap op Instagram, Facebook, Twitter, TikTok en Pinterest
- Lees die jongste webjoernale by blog.youversion.com
- Kry aanlyn toegang tot die Bybel by bible.com

Laai die wêreld se #1 Bible App nou af en geniet `n Bybel lees ervaring soos geliefd deur miljoene ander!

Vertalings:
Afrikaanse Bybel 1983
Afrikaans Bybel 1933/1953
Nuwe Lewende Vertaling NLV + Klank Bybel
Bybel vir almal ABA
Die Boodskap DB

IBHAYIBHELI ELINGCWELE (Zulu)
Izibhalo Ezingcwele (Xhosa)
IsiXhosa 1996 (Xhosa)
BIBELE e Halalelang (Southern Sotho)
BIBELE Taba yea Botse (Pedi, Northern Sotho)
Siswati 1996 Bible (Swati)
BIVHILI KHETHWA Mafhungo Madifha (Venda)
BEIBELE (Tswana)

American Standard Version ASV
King James Version KJV
New International Version NIV
Amplified Bible AMP
New Living Translation NLT
Good News Bible
English Standard Version ESV
The Message
Good News Translation
en meer...

Klank Bybel
Nuwe Lewende Vertaling NLV

Tale:
Engels, Spaans, Portugees, Koreaans, Chinese, Duits, Frans, Nederlands, Indonesië, Arabies, Zulu, Xhosa, Sotho, Yoruba, Tsonga, Pedi, Iban, Swati, Tswana, Kinyarwanda, Venda, Oerdoe, Igbo, Hausa, en meer...
Opgedateer op
01 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Persoonlike inligting, Finansiële inligting en 3 ander data
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting, Foto's en video's en 4 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,9
6,62 m resensies
Rouxwy Van Wyk
19 Februarie 2024
Fantasties
Was dit vir jou nuttig?
Hendrik Hubbard
13 Oktober 2023
Die Bybel in jou sak. Altyd beskikbaar in taal en vertaling van jou keuse.
6 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Johan Kruger
21 November 2023
Awsome
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Foutregstellings en verbeteringe in die program se werking