Spotify: Musiek, podsendings

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,3
30,9 m resensies
1 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Ouerleiding
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Met Spotify kan jy miljoene liedjies en podsendings gratis speel. Luister die liedjies en podsendings waaroor jy mal is en geniet musiek van reg oor die wêreld.

• Ontdek nuwe musiek, albums en podsendings
• Soek jou gunsteling-liedjie, -kunstenaar of -podsending
• Geniet speellyste wat spesiaal vir jou gemaak is
• Maak en deel jou eie speellyste
• Kry musiek vir enige stemming en aktiwiteit
• Luister op jou selfoon, tablet, lessenaarrekenaar, PlayStation, Chromecast, TV en luidsprekers
Speel musiek gratis op jou selfoon en tablet met Spotify. Luister musiek, albums, speellyste en podsendings, waar jy ook al is.

Met Spotify het jy toegang tot ’n wêreld van gratis musiek, saamgestelde speellyste, kunstenaars en podsendings waarvan jy hou. Ontdek nuwe musiek en podsendings en luister na jou gunsteling-kunstenaars of -albums, of skep ’n speellys met die jongste liedjies wat by jou stemming pas.

Spotify bied ook gratis musiek, saamgestelde speellyste en duisende podsendings wat jy nêrens anders kan kry nie. Kry musiek van jou gunsteling-kunstenaars, en luister nuwe musiek gratis.

• Gratis musiek en podsendings maklik gemaak – Luister ’n speellys of album, of speel musiek van enige kunstenaar in wisselmodus

Luister musiek en podsendings gratis op jou tablet
• Speel enige liedjie, kunstenaar, podsending, album of speellys en geniet ’n gepersonaliseerde musiekervaring
Spotify Premium-funksies
• Luister ’n album, speellys of podsending sonder advertensie-onderbrekings. Met Spotify kan jy musiek van enige kunstenaar speel, te eniger tyd, en op enige toestel – selfoon, tablet of lessenaarrekenaar.
• Laai musiek af om dit vanlyn te kan luister.
• Geniet ongelooflike klankgehalte op gepersonaliseerde musiek en podsendings.
• Ontdek nuwe musiek of saamgestelde speellyste wat by jou stemming pas. Met Spotify kry jy ’n gepersonaliseerde musiekervaring soos nêrens anders nie.
• Geen verbintenis nodig nie – kanselleer te eniger tyd wat jy wil.

Ervaar Spotify op jou Wear OS-toestel:
• Geniet jou gunstelingmusiek, -podsendings en luisterboeke sonder om jou foon byderhand te hê.
• Beheer terugspeel op jou foon of enige van jou toestelle wat met Spotify versoenbaar is
• Laai jou gunstelinginhoud af om vanlyn daarna te luister terwyl jy êrens heen gaan (slegs Premium).
• Kry onmiddellike toegang tot Spotify met ons Tëels en Komplikasies

Wil jy nuwe musiek ontdek?
Kies saamgestelde snitlyste, nuwe albums of kry gepersonaliseerde musiekaanbevelings.

Mal oor Spotify?
Hou van ons op Facebook: http://www.facebook.com/spotify
Volg ons op Twitter: http://twitter.com/spotify

Let wel: Hierdie toep bevat Nielsen se gehoormetingsagteware, wat beteken dat jy bydra aan marknavorsing, bv. Nielsen se Audio Measurement-metings. Indien jy nie wil deelneem nie, kan jy intekening weier binne die toep se instellings. Vir meer inligting oor ons digitale gehoormetingsprodukte en jou opsies, besoek http://www.nielsen.com/digitalprivacy vir meer inligting.
Opgedateer op
30 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging, Persoonlike inligting en Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 7 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,3
29,1 m resensies
Lecusha Januarie
04 Mei 2024
Ek hou van al die musiek en jha
Was dit vir jou nuttig?
Kerschwyn
05 November 2023
If you dont have any friends and need a source of new music weekly then spotify is the go to app. Has a equalizer and an offline mode. Is cheaper than other music apps aswell
7 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
FRANS Boerseun
29 Oktober 2023
Dit is nou 'n baie lekker app
4 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Ons is altyd besig om Spotify te verander en te verbeter. Hou jou Opdaterings aangeskakel om seker te maak dat jy niks mis nie.