Die Afrikaanse Skryfgids

· Penguin Random House South Africa
4.0
2 則評論
電子書
468
頁數
符合資格

關於這本電子書

Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, 'n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwêreld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op 'n toeganklike manier bekend. Hulle deel hul "fabrieksgeheime", praktiese raad ten opsigte van die skryfproses wat oor lang jare van frustrasie en foute ontwikkel is, nou ruimskoots met voornemende skrywers. Niemand hoef in dieselfde slaggate te trap nie. "'n Uiters leesbare en belangrike samestelling van inligting wat beslis vir enige voornemende skrywer 'n skat van kennis kan wees om die eerste tree op die pad na 'n skryfloopbaan te gee. Dit is egter ook veel meer as bogenoemde - die samestelling kan van besondere waarde wees vir studente, onderwysers en taalliefhebbers in die algemeen." - Johan Anker. Met Wim Alberts, Hennie Aucamp, C.Johan Bakkes, Marike Bekker, Marthinus Beukes, Andries Bezuidenhout, Marinda Botha, Saartjie Botha, Willemien Brümmer, Willie Burger, Anneretha Combrink, Leon de Villiers, Philip de Vos, Daniël du Plessis, Hans du Plessis, Louis Esterhuizen, Jeanette Ferreira, Gilbert Gibson, Margaret Goldsmid, Franci Greyling, Piet Grobler, Hennie Human, Jaco Jacobs, Irma Joubert, Harry Kalmer, Sophia Kapp, Jaco Kirsten, Leti Kleyn, Murray La Vita, Margot Luyt, Maretha Maartens, Charles Malan, Karen Meiring, Petrovna Metelerkamp, Adriaan Meyer, Melt Myburgh, Bernard Odendaal, Rhodé Odendaal, Chanette Paul, Henning Pieterse, Johann Potgieter, Louis Pretorius, Lizette Rabe, Lien Roux-deJager, Riana Scheepers, Dana Snyman, Ingrid Stegmann, Piet Steyn, Marjorie van Heerden, Leon van Nierop, Cecile van Zyl, Fanie Viljoen.

評分和評論

4.0
2 則評論

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。