Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer

· Babelcube Inc.
1.0
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
71
ገጾች
ብቁ

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Victoria Huis Bakkery Geheime
Hello, ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak. My huis is altyd gevul met die reuke van varsgebakte brood, pasteie, koeke en hartige lekkernye. Ek wil met jul deel, nie net ‘n paar resepte nie, maar die ware geheime tot suksesvolle bak.
In hierdie reeks gaan ek die wenke en toertjies deel wat ek geleer het uit baie jare se tertdeeg, deeg en beslag maak. Dit is tyd om jou pakkies koek mengsels en bevrore brooddeeg. Haal die eiers, melk en meel uit en skep jou eie varsgebakte lekkernye. Hoe om die Perfekte Tertdeeg te Maak
Watter beter plek om te begin as om die geheim te leer om elke keer perfekte tertdeeg te maak. Gebruik hierdie maklike, dog verbasend anderse, tertdeeg resep en jou tertdeeg sal altyd perfek wees. Volg die gedetailleerde, stap-vir-stap instruksies en jy sal elke keer ‘n heerlike, bros deeg maak.
Ek sal jou selfs wys hoe om oorblywende tertdeeg stukkies te hergebruik, ongebruikte tertdeeg te stoor, blindgebakte (leë) tertdoppe te bak en meer.
As ‘n spesiale lekkerny het ek my bekroonde appeltert resep, my gunstelling bottertertjie resep en instruksies oor hoe om hierdie tertdeeg te gebruik om ‘n biefstuk-en-niertjie-pastei te maak.

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

1.0
1 ግምገማ

ስለደራሲው

Vicky Wells bak en kook al vir meer jaar as wat sy omgee om te noem. Haar passie vir bak het haar gelei om te eksperimenteer met baie verskillende maniere van bak en baie verskillende resepte.
Langs die pad het sy verskeie oorspronklike resepte geskep.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።