Kaz Campbell is 'n wêreldklas opvoeder wat genomineer is vir die Nasionale Inspirerende Onderrig prys. Sy is 'n hoogs ervare skoolonderwyseres, spreker en ouerskapadviseur, en haar passie is om kinders tot hulle volle potensiaal te help bereik: akademies, sosiaal en persoonlik. Kaz se ondervinding - met duisende jon kinders leer lees, spel en skryf - gee haar die kennis om 'n reeks boeke van vroeë lesers vir kinders tussen die ouderdom 2 en 6 jaar te produseer. Hierdie eenvoudige boeke met sigwoorde en prente sal u kind help om vertroue in hulself te he, en die vermoë gee om makliker te lees.