Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte

· Babelcube Inc.
Ebook
122
Pages
Eligible

About this ebook

Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou help om gewig te verloor en gesond te word en bly.
Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou inname van vette en hoër kalorie kosse moet dophou, maar jy sal ook vind dat jy die "versadige" gevoel langer behou omdat jou liggaam meer van die noodsaaklike voedingstowwe opneem.
Sommige van die resepte is goed vir detox en hulle is sodanig gemerk. Al die resepte Is vegetaries of vegan en meeste van hulle sal ook help met gewigsverlies. Party van die nagereg resepte is 'n bietjie hoër in kalorieë so gebruik dit spaarsamig.

About the author

Geoff Wells en sy vrou, Vicky, was nie die gesondste mense die hulle getroud is nie. Hulle het 'n gejaagde lewenstyl gevolg en het soveel aande besluit om te skik vir iets wat vinnig en maklik was, eerder as iets gesond en voedsaam. Toe gesondheidskwessies, en gewigstoename, begin manifesteer, het hulle besluit dat 'n meer gesonde oplossing gevind moes word.
Hulle het begin navorsing doen en op die idee van versapping afgekom. Dit het 'n gesonde alternatief vir hul huidige voedselkeuses verskaf en hulle het bevind dat versapping baie min tyd gevat het. So het hul gewigsverlies avontuur begin, maar hulle wou ook seker wees dat hulle alles in balans hou. Dit was immers nie net oor gewigsverlies nie, maar oor gesonde eetgewoontes ook. Na verdere navorsing het hulle uitgevind oor rou kosse en "Super"-kosse.
Na hul die positiewe resultate gesien het van die wysiging van hul dieet, het hulle die besluit gemaak om dit wat hulle geleer het met almal wat belangstel te deel. Geoff and Vicky glo dat hulle die antwoord tot 'n gesonde lewenstyl gevind het en is trots om te deel wat hul sover weet. Dit is eenvoudig om te volg en hulle het 'n groot hoeveelheid resepte voorsien om die oorskakeling na hierdie tipe lewenstyl nog makliker te maak.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.