SPICY - lesbiese dating

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,5
142 k resensies
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Volwasse 17+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

HI JY! Dit is fantasties om jou hier te hê. Wil jy graag nuwe lesbiese, queer of biseksuele mense ontmoet? Dit is baie eenvouding met SPICY - die splinternuwe gesels en dating app vir vroue. Vind uit van wie jy hou, en JY besluit waarheen om dit te vat. Ons het oor die 20 miljoen lede en meer as 100,000 sluit aan elke dag! Met SPICY is dit maklik om 'n beeldskone dame raak te sien! Ons vier verskeidenheid en verwelkom all lesbiese, bi en transgender (LGBTQ) mense om by die partytjie aan te sluit.

✔JY KIES
Ons lê vir jou die interessantste vroue voor wat om jou is. In die ooreenkomste, besluit jy van wie jy hou en van wie nie. Jy kry slegs boodskappe van iemand van wie jy hou, en besluit jy wie kan 'n gesprek met jou hê. In SPICY het jy volle beheer en sal nie gepla word deur ongewenste gaste nie.

✔JY IS ALTYD IN BEHEER
Agter SPICY is 'n klein span met 'n groot missie: ons wil konneksies meer pret, veilig en ontsagwekkend maak vir vroue. Jou ligging en persoonlike data bly 'n geheim. By SPICY wil ons hê almal moet veilig en anoniem bly.

✔DIS HEELTEMAL GRATIS
SPICY is gemaak vir ons ons vroue om die regte vrou te kry. Vergeet van tradisionele dating dienste, fooi-gebasseerde lesbië apps of gekompliseerde geselsies. SPICY is nuut, anders en spel-veranderend.

Stuur asseblief terugvoer of kommentaar na:
android@spicy.love

Geniet dit en DANKIE vir die resensie!

Totsiens
die meisies van SPICY
Opgedateer op
16 Jul. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging, Persoonlike inligting en 3 ander data
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 7 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,5
139 k resensies

Wat's nuut

Looking for the perfect app to meet new friends or date right now? You got it!
We work every day to bring you the absolute best social and dating experience and update our app with new improvements frequently. To make sure you don't miss a thing, just keep your updates turned on.

New:
Bug fixes and performance improvements.

Your feedback is very important to us, so please let us know what you think!
Have fun!
The Spicy team