Weer - Weather

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,5
1,35 m resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

‘Weer’ is ʼn besonder gebruikersvriendelike program wat jou op hoogte hou van weerstoestande. ‘Weer’ is spesifiek ontwerp om so eenvoudig en intuïtief moontlik te wees. Met net een kliek kry jy die weerstoestande van jou huidige ligging in jou statusbalkie.
Die spesifieke weersomstandighede is pragtig geanimeer sodat die weerstoestande lewendig word voor jou oë.
Die program gebruik Weather Underground as ʼn databron en die regstreekse inligtingsvoer is baie klein, dus sal jy nie jou datalimiet oorskry nie.

KENMERKE
- ‘Weer’ gebruik geo-posisionering, en ontvang dus die nuutste weerstoestande in jou huidige ligging
- ‘Weer’ is een van die mees liggewig weerprogramme op Google Play!
- Geanimeerde weerstoestande - kyk hoe die weerstoestande lewendig word!
- Uurlikse en weeklikse voorspellings
- Intuïtiewe, naatlose gebruikerskoppelvlak
- Beskikbaar op jou gunsteling smartwatch. Volledige ondersteuning vir Wear OS.
- Steun vir die nuwe skermsluit-wiggie in Android 4.2
- ‘Weer’ werk op alle bekende skerm-resolusies
- Tik op die temperatuur om tussen Celsius en Fahrenheit om te skakel
- Jy kan kennisgewings aan- of afsit
- Kies self die volgende funksie van ‘Weer’! Lewer kommentaar of stuur vir ons ʼn e-pos om ons te help om ‘Weer’ die beste program van sy soort te maak.


Maak kontak met ons en volg die jongste nuus oor ons programme:
http://www.facebook.com/macropinch
http://twitter.com/macropinch
Opgedateer op
22 Feb. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

4,5
1,27 m resensies
Christo Basson
22 Maart 2021
Baie goed en maklik om mee te werk
Was dit vir jou nuttig?
'n Google-gebruiker
09 Februarie 2020
Baie voordelig vir my
Was dit vir jou nuttig?
'n Google-gebruiker
09 November 2016
Fochville R&M
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

* Fixed notificaition collapse
* Improved notification updates
* Other small fixes