MetaMask - Blockchain Wallet

4,5
352 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Of jy nou 'n ervare gebruiker of splinternuut in blockchain is, MetaMask help jou om aan die gedesentraliseerde web te koppel: 'n nuwe internet.

Ons word deur miljoene mense regoor die wêreld vertrou, en ons missie is om hierdie nuwe gedesentraliseerde web vir almal toeganklik te maak.

Die MetaMask-toepassing is beide 'n beursie en 'n blaaier. Dit laat jou toe om jou digitale bates te koop, stuur, spandeer en ruil. Maak betalings aan enigiemand, enige plek. Meld veilig by webwerwe aan om bates te verhandel, uit te leen, te leen, speletjies te speel, inhoud te publiseer, skaars digitale kuns te koop, en soveel meer.

Met MetaMask bly jou sleutels en bates altyd in jou beheer;
• Gebruik MetaMask se sleutelkluis, veilige aanmelding en digitale beursie om jou digitale bates te bestuur.
• Genereer wagwoorde en sleutels op jou foon en hou jou rekeninge veilig.
• Blaai deur en koppel aan die gedesentraliseerde webwerwe.
• Beheer watter inligting jy deel met die werwe wat jy gebruik, en wat om privaat te hou.

As jy reeds 'n MetaMask-rekenaargebruiker is, kan jy jou bestaande beursie invoer. As jy 'n nuwe gebruiker is, sal ons jou help om op te stel!

Laai MetaMask Mobile af en dra die gedesentraliseerde web saam met jou, waar jy ook al gaan.

Ons privaatheidsbeleid: https://consensys.net/privacy-policy/
Gebruiksvoorwaardes: https://consensys.net/terms-of-use/
Opgedateer op
25 Jun. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Finansiële inligting
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Finansiële inligting en 4 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,5
346 k resensies

Wat's nuut

- We’ve fixed an issue with MetaMask Swaps that could cause a swap to fail on the first attempt.
- We’ve fixed an issue with the Sell feature where users may have been shown the checkout screen more than once for the same order.