Seek deur iNaturalist

3,3
9,35 k resensies
1 m+
Aflaaie
Redakteurskeuse
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Gebruik die krag van beeldherkenningstegnologie om die plante en diere om u te identifiseer. Verdien kentekens vir die waarneem van verskillende tipes plante, voëls, swamme en meer.

• Gaan na buite en rig die Seek-kamera op lewende wesens

• Identifiseer wildlewe, plante en swamme en leer oor die organismes oral om u

• Verdien kentekens om verskillende tipes en spesies te identifiseer en om aan uitdagings deel te neem


OPEN DIE KAMERA EN BEGIN SEEK

’n Paddastoel, blom of insek gevind en onseker wat dit is? Open die Seek-kamera om te sien of dit weet!

Uit miljoene waarnemings op iNaturalist toon Seek! u lyste van algemeen opgetekende insekte, voëls, plante, amfibieë en meer in u omgewing. Skandeer die omgewing met die Seek-kamera om organismes te identifiseer met behulp van die lewensboom. Voeg verskillende spesies toe tot u waarnemings en leer hulle almal herken! Hoe meer waarnemings u doen, hoe meer onderskeidingstekens verdien u!

Dit is ’n geweldige toep vir gesinne wat meer tyd saam in die natuur wil spandeer en vir elkeen wat meer wil weet oor die lewe in hul omgewing.

KINDERVRIENDELIK

Seek vereis geen registrasie nie en samel by verstek geen gebruikersdata in nie. Sommige gebruikersdata word ingesamel indien u kies om met ’n iNaturalist-rekening aan te teken, maar dan moet u ouer as 13 wees of u ouers moet toestemming gee om dit te doen.

Seek sal toestemming vra om liggingdienste te aktiveer maar u ligging word vervaag om u privaatheid te eerbiedig terwyl u steeds spesievoorstelle vanuit u omgewing kry. U presiese ligging word nooit in die toep bewaar of na iNaturalist verstuur nie tensy u op u iNaturalist-rekening aanteken en u waarnemings indien.

Ons beeldherkenningstegnologie is gebaseer op waarnemings wat by iNaturalist.org en medewerkers ingedien is, en wat deur die iNaturalist-gemeenskap geïdentifiseer is.

Seek is part of iNaturalist, a not-for-profit organization. Seek was made by the iNaturalist team with support from the California Academy of Sciences, the National Geographic Society, Our Planet on Netflix, WWF, HHMI Tangled Bank Studios, and Visipedia.
Opgedateer op
24 Jun. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en Foto's en video's
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

3,3
9,17 k resensies

Wat's nuut

- Foutherstelle