1Money: uitgawes, begroting

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,5
126 k resensies
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Die applikasie toon aan waar jou geld heen gaan. Om boekhouding te hou van jou finansies is nie die mees aangenaamste taak ter wereld, en vereis sekere vaardighede en kennis. Daarom het ons n produk ontwikkel wat dit makliker maak om vlugtig uitgawes op te slaan.

• VOEG TRANSAKSIES DIREK TOE.
Veog n transaksie met n enkele klik toe. Gee slegs die bedrag weer.

• UITGAWE OORSIG.
Gee elke uitgawe gedurende die dag toe, en die applikasie gee weervwaar jou geld heen gegaan het.

• BEGROTING.
Jy kan vlugtig en maklik jou inkomste en uitgawes beplan en sodoende verkeerde uitgawes verhoed.

• VIND SKULDE EN BESPARINGS.
Hou n oog op die balaans van elke rekening en bereik sodoende effektief jou finansiele doelwitte.

• GEBRUIK MEERVOUDIGE VALUTAS.
Geautomatiseerde wisselkoers opdaterings veroorsaak dat jy jou finansies op datum kan hou.

• SYNKRONISASIE.
Volg al jou finansies gelyktydig op al jou apperate met behulp van dir cloud-based data synkronisasie.
Opgedateer op
15 Jun. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging en Programinligting en -werkverrigting
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 4 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,5
124 k resensies

Wat's nuut

• Theme color (Profile > Settings > Theme)
• Minor bugfixes