MAPS.ME — offline maps

Bevat advertensies

Vinnige en gedetailleerde aflynkaarte van alle lande in die wêreld. Kaarte werk op enige plek, enige tyd. Internetverbinding word nie benodig nie.

* Meer as 40 m. aflaaie wêreldwyd
* Beskikbaar by Washington Post, Forbes en TechCrunch
-------------------------------------

KAARTE TOT IN DIE FYNSTE DETAILS
• Meer details as op ander kaarte.
• Miljoene punte van belang (PVB): restaurante, vulstasies, toeristebestemmings…
• Opgedateerde kaartdata wat daagliks bygevoeg word vir kaartgebruikers regoor die wêreld – sien http://www.openstreetmap.org

INTERNETVERBINDING WORD NIE BENODIG NIE
• Kaarte werk wanneer daar geen Internetverbinding is nie.
• Geen swerfkostes wanneer jy oorsee reis nie.
• Weet altyd waar jy is.

DIT WERK ORAL
• Nuttig in jou tuisdorp en noodsaaklik vir reise.
• 345 lande en eilande. Elke plek is beskikbaar. Soedan, Libië, Chad, Duitsland, Spanje, Italië en ander!
• Werk selfs in die middel van nêrens!

REGTIG VINNIG
• Waarskynlik die vinnigste vanlynkaarte ooit! Wys kaart terwyl ander nie kan nie.
• Innoverende kompaktering van kaartdata.
• Kaarte is indrukwekkend klein. Spaar op jou foon se geheue.
_________________________________
KENMERKE
• Vanlynsoektog. Vind alles wat jy benodig oor alle punte wat op die kaart beskikbaar is.
• Boekmerke. Jy kan enige plek op die lys van boekmerke byvoeg. Vind dit dan maklik, keer op keer.
• Voer boekmerke uit of in. Jy kan boekmerke en inligting van ander kaarte op MAPS.ME byvoeg. KML/KMZ-lêers word ondersteun.
• Deel jou ligging. Stuur ‘n PIN vanaf enige plek op die kaart deur e-pos of SMS. Deel jou huidige ligging.
• Outovolgmodus. Wanneer dit aangeskakel is, sal die kaart homself outomaties oriënteer na die rigting waarin jy beweeg.
----------------------
As jy enige vrae het, besoek ons Hulpsentrum: support.maps.me.
As jy nie die antwoord op jou vraag kan kry nie, kontak ons by: android@maps.me.

Facebook: http://www.facebook.com/mapswithme
Google : http://plus.google.com/116069636493953875937
Twitter: @MAPS_ME
Email: android@maps.me
Instagram: https://instagram.com/maps.me/
Lees meer
4,5
910 940 totaal
5
4
3
2
1
Laai tans...

Wat is nuut

✓ We reinvented bookmarks! You can back up them and create lists!
✓ We reimagined the way of booking! Find the hotel on the map and book it, or select a similar one.
✓ We created a special search category for Football World Cup 2018. Tap on it in the host city and find objects related to FWC 2018.
✓ Special offer for the peak season! Advertise in the MAPS.ME app for 3, 6 or 12 months and highlight your business on our website for free! Learn more: https://localbiz.maps.me
Lees meer

Bykomende inligting

Opgedateer
23 Mei 2018
Grootte
Wissel volgens toestel
Installerings
10,000,000+
Huidige weergawe
8.2.7-Google
Vereis Android
4.0.3 of nuwer
Inhoudgradering
Interaktiewe elemente
Gebruikers is in wisselwerking
Toestemmings
Aangebied deur
My.com B.V.
Ontwikkelaar
Barbara Strozzilaan 201, 1083 HN AMSTERDAM, Nederland
©2018 GoogleWerf se diensbepalingsPrivaatheidOntwikkelaarsKunstenaarsMeer oor Google
Deur hierdie item te koop, gaan jy 'n transaksie met Google Payments aan en stem jy in tot Google Payments se diensbepalings en privaatheidkennisgewing.