Oticon Companion

2,6
2,11 k resensies
500 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Oticon Companion bied jou diskrete, verbeterde beheer oor jou gehoorapparate – sodat jy jou luisterervaring vir enige omgewing kan verpersoonlik, die vermoë om jou gehoorapparate te vind as hulle verlore raak, afstandondersteuning van jou gehoorspesialis wanneer jy dit nodig het, en baie meer.

Die Oticon Companion App is versoenbaar met alle Oticon Bluetooth® gehoorapparate. Sommige toepassingskenmerke kan egter 'n spesifieke gehoorapparaatmodel of 'n firmware-opdatering vereis. Raadpleeg asseblief jou gehoorspesialis vir hulp met fermware-opdaterings.

Met Oticon Companion kan jy:

• Verstel die volume van jou gehoorapparate en verskeie instellings (bv. geraasvermindering, en klank- en stroomgelykmaker)
• Wissel tussen voorafbepaalde programme volgens die verskillende luistersituasies waarin jy is
• Monitor jou batteryvlakke
• Help jou om jou gehoorapparate te vind as jy dit verloor
• Gebruik SpeechBooster om agtergrondgeraas te verminder en spraak te verbeter wanneer jy op gesprek moet fokus.
• Pas jou omringende klanke aan met die klankgelykmaker*
• Stel en spoor gehoorapparaat-dratyddoelwitte met die HearingFitness™-funksie*
• Gebruik die stroomgelykmaker vir 'n persoonlike luisterervaring. Die stroomgelykmaker is beskikbaar vir alle Oticon Bluetooth® gehoorapparate behalwe Oticon Opn™ en Oticon Siya
• Laat jou gehoorapparate aanpas en ontvang berading vanuit die gemak van jou eie huis – via 'n regstreekse video-oproep met jou gehoorspesialis
• Hanteer draadlose bykomstighede wat met jou gehoorapparate gepaar is; beheer verskeie TV-adapters of toestelle, soos Oticon EduMic of ConnectClip, wat beide vir stroom en as 'n afgeleë mikrofoon gebruik kan word

* Hierdie kenmerk is beskikbaar met Oticon Real™ en Oticon Intent™

Om die nuutste lys van versoenbare toestelle na te gaan, besoek asseblief:
https://www.oticon.com/support/compatibility
Opgedateer op
12 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 2 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

2,6
2,06 k resensies

Wat's nuut

To improve your experience, we regularly update the app to make it more reliable and easier to use.

In this update, we have made improvements and bug fixes to make the app more stable.