Waarom egskeiding 'n moet is: Ontmaskering van die Narcissistiese Man

· Babelcube Inc.
電子書
64
頁數
符合資格

關於這本電子書

Wil jy die pyn van die verlede genees en bietjie krag in jou verhoudings plaas? Wil jy leer hoe om intieme verhoudings te bou? Hierdie is 'n boek wat jou 'n diepgaande bewustheid sal gee van hoekom jy pynlike verhoudingsverhale het en jou blootstel aan moontlikhede wat jy nodig het om intieme verhoudings te bou en die pyn van die verlede te genees.

關於作者

Charity Oka is 'n gepubliseerde skrywer van 3 boeke oor verhoudings en spiritualiteit. Sy het 'n skrywer geword met haar ontwaking in 2017 en het inspirerende en geestelike boeke begin skryf. Sy skryf probleemoplossingsboeke wat mense oor die algemeen inspireer, motiveer en bevry van maatskaplike gebrokenheid om aksie te neem om hul lewens te verbeter en hul siele te ontwikkel. Haar skryfwerk verhoog bewustheid oor die onderliggende verhoudingskonflikte en probleme en bied maniere om nuwe moontlikhede te benut om die probleme op te los. Sy woon tans in Spanje. In haar vrye tyd geniet Charity dit om seep en ander skoonheidsprodukte te maak. Sy kan op Instagram en Facebook bereik word.

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。