Buit nuwe Dag van die Dood-pryse in!
’n Gewilde vorige seisoen keer terug uit die hiernamaals! Laat elke wedstryd tussen gousblomme en calaveras skitter en versamel kleurvolle Flashback-biljartkeus, Avatarbeelde, Rame, Emosies en Plakkers. Elke wedstryd bring jou nader aan nog feestelike belonings, insluitend skaars Ringe, volop Bokse en meer. Speel nou en vier dit by die tafels in ware Dag van die Dood-styl!