Die Kazang-toepassing bied jou die geleentheid om produkte en dienste direk vanaf jou foon te verkoop en kommissie te verdien.
Kazang se produkaanbieding sluit plaaslike en internasionale lugtyd en data, voorafbetaalde elektrisiteit, speletjiebewyse, buskaartjies, rekeningbetalings, geldoordrag en meer in!
Die digitale fondse in jou Kazang-beursie kan ook gebruik word om verskaffers vir voorraad te betaal.
Kies Kazang vir moeitevrye en on-the-go voorafbetaalde oplossings.
Vir bystand, kontak asseblief vir Kazang op WhatsApp 071 871 2173 of e-pos help@kazang.com
Opgedateer op
21 Aug. 2025