Opera Mini gaan oor spoed en gemak, maar is meer as net ān webblaaier! Dis liggewig en respekteer jou privaatheid terwyl dit jou toelaat om deur die internet vinniger te blaai, selfs op stadige of oorvol netwerke. Ons slimblaai kies die optimale databesparingsmodus vir jou sodat jy langer met jou dataplan kan blaai.
Dit blokkeer irriterende advertensies en sluit ān kragtige aflaaibestuurder met vanlyn-lĆŖerdeling in. Die gerieflike mediaspeler het ān eenhandige modus sodat jy sonder onderbrekings na musiek kan luister en video's kan kyk, alles terwyl AI-aangedrewe verpersoonlike nuus aan jou verskaf word.Ā
Ā
Top funksies
⢠Stoor dataĀ
Spaar tot en met 90% van jou data en blaai vinniger, selfs op stadige netwerke, sonder om jou blaai-ervaring te onderbreek. Gaan maklik die status na van jou daaglikse databesparings terwyl Opera Mini se slimblaai outomaties die blaaimodus vir jou optimale ervaring.
⢠SlimaflaaiĀ
Skandeer outomaties werwe vir aflaaivideo en -musieklĆŖers en laai dit in die agtergrond af. Vind maklik al jou vorige aflaai en enige ander lĆŖers op jou toestel - geen verdere rondgrawery in omslae nie. Slimaflaai is met Opera Mini se videospeler en vanlyn-lĆŖerdeling geĆÆntegreer, sodat jy maklik met vriende lĆŖers kan aflaai en deel!
⢠Vanlyn-lĆŖerdelingĀ
Stuur en ontvang veilig lĆŖers sonder ān internetverbinding of enige datagebruik. Vanlyn-lĆŖerdeling kan prente of enige ander lĆŖers teen hoĆ« spoed oordra, tot 300MB/s, wat dit die ideale oplossing maak om enige plek lĆŖers te deel. Skandeer die QR-kode en deel dit binne sekondes met enige ander Opera Mini-gebruikers.Ā
Ā
⢠Blokeer advertensiesĀ
Opera Mini het ān ingeboude advertensie-blokkeerder, so jy kan deur die internet beweeg sonder irriterende advertensies, wat vir jou ān algehele gladde webblaai-ervaring bied!
⢠Pasmaak jou blaaierĀ
JY is die hoof van Opera Mini! Pasmaak jou blaaier deur jou gunsteling uitleg, tema, nuuskategorieƫ en meer te kies. Laat jou Opera Mini uitstaan!
⢠Verpersoonlike nuusĀ
Vang op op beide plaaslike en globale neigende nuus wat spesiale vir jou belangstellings gepasmaak is. Die herlaaide nuustoevoer binne die Opera Mini-blaaier is aangedryf deur ons kragtige AI-nuusenjin. Volg jou gunsteling kanale om onderwerpe te sien wat vir jou verpersoonlik is.
⢠ >
Kyk en luiser regstreeks, of laai vir later af. Mini se videospeler het ān eenhandmodel vir maklike bewerking op selfone en is geĆÆntegreer met jou Aflaaibestuurder.
⢠Vanlyn-leesĀ
Stoor maklik nuusstories en enige webblaaie na jou foon terwyl jy aan Wi-Fi gekoppel is en lees dit later vanlyn sonder om data te gebruik. Jy kan ook kies om outomaties nuus te verfris wanneer jy op Wi-Fi is en maklik die gestoorde lĆŖers bestuur. Kry maklik toegang tot dit deur ān kortpad na vanlynlees in jou navigasie-balk by te voeg.
⢠Blaai privaat
Opera Mini bied jou groot privaatheidbeskerming op die web. Gebruik privaatoortjies om anoniem te blaai sonder om ān spoor op jou toestel te los of nagespoor te word.Ā
⢠Nagmodus
Verdof die skerm om jou oƫ te beskerm wanneer jy in die donker lees.
Ā
Om meer te wete te kom oor die spesifieke toestemmings wat Opera Mini gebruik, besoek asseblief: http://www.opera.com/help/mini/android/permissions
Doen meer met Opera: https://www.opera.com/mobile/android
Opera mag advertensies van Facebook vertoon. Om meer te wete te kom, sien: https://m.facebook.com/ads/ad_choices
Bly in verbinding:
Twitter ā http://twitter.com/opera/
Facebook ā http://www.facebook.com/opera/
Instagram ā http://www.instagram.com/opera
⢠Bepalings en voorwaardes:
Deur hierdie toepassing af te laai, stem jy in tot die eindgebruikerlisensieooreenkoms by https://www.opera.com/eula/mobile. Jy kan ook leer hoe Opera jou data hanteer en beskerm in ons Privaatheidsbeleid by https://www.opera.com/privacy.
Opgedateer op
11 Sep. 2025