BlackBerry Hub+ Inbox

Bevat advertensies
3,3
22,1 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Bly georganiseeer met BlackBerry Hub+-inmandjie.
Die Inmandjie konsolideer al u e-posse en kalender afsprake in een verenigde toepassing. Dit integreer ook sosiale kennisgewings van Facebook, WeChat, Twitter, LinkedIn, WhatsApp en meer.
BlackBerry Hub+-inmandjie is ook beskikbaar vir Android Wear.

Hoofkenmerke:
Bestuur veelvuldige e-posrekeninge sonder om tussen programme te wissel.
Die BlackBerry Hub+-inmandjie ondersteun Gmail, Yahoo!, Outlook.com, Microsoft Exchange-rekeninge en talle ander IMAP- en POP3-e-posverskaffers!
• Kies ontvangers vir e-posboodskappe vinnig deur die gebruik van voorgestelde kontakte en reageer direk op boodskappe en kalenderuitnodigings
Laat items sluimer sodat u hulle op ’n latere datum, tyd of plek kan sien
• Skep persoonlike uitsigte om u boodskappe te organiseer, filtreer en groepeer volgens u behoeftes
• Donker tema opsie gee u BlackBerry Hub+-inmandjie 'n vars nuwe voorkoms
• Gebruik die rykteks-nutsbalk om belangrike items uit te lig en die leser se aandag vas te vang
• Ondersteun Android Enterprise-implementering en, wanneer dit deur u administrateur toegelaat word, om u persoonlike en werkkontakte te verenig terwyl streng skeiding van dataopberging gehandhaaf word

Net op BlackBerry-toestelle:
• Identifiseer ongeleesde boodskappe vinnig met die rooi BlackBerry-vonkliggie
• Begin BlackBerry Hub+-inmandjie met 'n bekende onder-na-regs-vee

BlackBerry Hub+-inmandjie benodig die BlackBerry Hub+-dienste app om 'n konsekwente ervaring in alle BlackBerry-toepassings en om u intekeninge te bestuur
Geniet Inmandjie op u BlackBerry verniet!

As u nie 'n BlackBerry-toestel het nie:
• Geniet die volle funksionaliteit van die app vir 30 dae
• Na 30 dae, gebruik die app met volle funksionaliteit en party advertensies
• Koop 'n maandelike intekening en geniet BlackBerry Hub+-inmandjie sonder advertensies.
Dit gee u toegang tot alle BlackBerry Hub+-apps, insluitend Inmandjie, Kalender, Kontakte, Notas, Take en Oopmaker
• Korporatiewe kliënte, besoek asseblief: http: //web.blackberry.com/enterprise/contact-us
Vir ondersteuning, gaan na docs.blackberry.com/en/apps-for-android/blackberry-hub/
Opgedateer op
16 Nov. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Boodskappe
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Boodskappe
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

3,3
22 k resensies
'n Google-gebruiker
27 Oktober 2019
Bad
Was dit vir jou nuttig?
'n Google-gebruiker
06 Junie 2019
faiyaz
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

o Re-Authenticate to Exchange Online accounts using BlackBerry Hub
o Forwarded meeting invites now include meeting notes
o Stability improvements for Inbox and Samsung DEX mode
o Reset the initial sync state when resetting account
o Minor Enhancements and bug fixes