141 k resensies
Inhoudgradering
Almal
10 m+
Aflaaie
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Sluit by ons aan om die toekoms van tegnologie te bepaal

• Verwerf punte en belonings – Word beloon vir deelname aan programme soos opnames, take en navorsing.

• Jy is in beheer – Voordat jy besluit om by ’n program aan te sluit, sal ons verduidelik watter data die program insamel en hoe dit gebruik word. Dis sodat jy ingeligte besluite kan neem.

• Wees deel daarvan om insigte met impak te skep – Data vanaf Standpunte word gebruik om beter toepassings en dienste te skep en om tot voordeel van die gemeenskap te wees.

Begin deur die Standpunte-toepassing te installeer en jou rekening te skep. Wanneer programme beskikbaar raak, sal ons jou via e-pos of kennisgewings laat weet. ’n Program kan enige tipe taak wees, soos om deel te neem aan navorsing, opnames te voltooi of nuwe produkte te probeer. Jy sal punte verwerf vir elke program wat jy suksesvol voltooi.

Data vanuit Standpunte word gebruik om beter toepassings en dienste te help skep en om tot voordeel van die gemeenskap te wees. Ons verkoop nie jou inligting vanuit hierdie toepassing aan derde partye nie. Ons deel nie jou Standpunte-aktiwiteit publiek op Facebook of op enige ander rekeninge wat jy daaraan gekoppel het sonder jou toestemming nie.

Bepalings geld: https://www.facebook.com/help/viewpoints/tos
Word beloon om toepassings wat jy gebruik te verbeter.
Opgedateer op
02 Sep. 2026
Uitstalstories

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
  • Geen data word met derde partye gedeel nie
    Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
    Ligging, Persoonlike inligting en 8 ander
  • Data word geënkripteer tydens oorgang
  • Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

139 k resensies
Shawn Engelbrecht
29 Desember 2021
POOR
Was dit vir jou nuttig?
Meta Platforms, Inc.
30 Desember 2021
Hi Shawn, let us know what we can improve to create a better experience for you.