Blogger

3,6
162 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Volwasse 17+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Laai die jongste vrystelling van die amptelike Blogger-program af en begin blog terwyl jy aan die beweeg is. Met Blogger vir Android kan jy:
* 'n Plasing skryf wat jy na konsep kan stoor of dadelik publiseer
* Bestaande plasings wysig
* Die lys met jou gestoorde en gepubliseerde plasings bekyk
* Tussen rekening/blog wissel as jy meer as een het
* 'n Prent uit die galery inbed, of 'n foto direk vanaf die program neem
* Etikette by jou plasings voeg

Met die Blogger-program vir Android, kan jy vinnig en maklik plasings na jou blog publiseer waar ook al jy is.
Opgedateer op
22 Jan. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting, Foto's en video's en 4 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

3,6
151 k resensies

Wat's nuut

* Eenvoudige aansluitingstappe op die Blogger-program om dadelik te begin blog!
* Bestuur jou blog se basiese inligting terwyl jy rondbeweeg