Gallery

4,3
330 k resensies
500 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Hier is Gallery, 'n slim, ligte en vinnige foto- en videogalery wat Google gebou het om jou te help om:

Foto's vinniger te kry met outomatiese organisering
😎 Op jou beste te lyk met redigeringnutsgoed soos outo-verbeter
🏝️ Minder data te gebruik – werk vanlyn, alles in 'n klein programgrootte

OUTOMATIESE ORGANISERING

Gallery sal jou foto's elke aand outomaties organiseer deur dit te groepeer volgens: Mense, selfies, natuur, diere, dokumente, video's en flieks.
Gallery help jou om georganiseer te bly sodat jy minder tyd hoef te bestee om daardie foto van jou vriend of familielid te soek, en meer tyd kan bestee om nuwe herinneringe saam met hulle te maak.*

OUTO-VERBETER

Gallery het fotoredigeringnutsgoed wat maklik is om te gebruik, soos outo-verbeter wat jou foto's met net een tik op hul beste sal laat lyk.

STEUN VIR VOUERS EN SD-KAARTE

Gebruik vouers om jou foto's te organiseer soos jy wil. Jy kan SD-kaarte steeds maklik bekyk, kopieer en items daarheen oordra.

WERKVERRIGTING

Gallery kom in 'n klein lêergrootte wat beteken daar is meer plek vir jou eie foto's. Jy sal ook minder geheue op jou foon gebruik – dit sal dus nie jou foon stadiger maak nie.

WERK VANLYN

Gallery is geoptimeer om vanlyn te werk en kan al jou foto's en video's maklik bestuur en berg sonder om jou data op te gebruik.
*gesiggroepering is tans nie in alle lande beskikbaar nie
Opgedateer op
17 Jan. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 3 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,3
322 k resensies
Noluthandolwethu Magabane
14 November 2021
Gooi App
5 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Micheal Le Grange
03 Mei 2021
Baie dankie vir die App en die eenvoudige maklike manier om te bestuur
4 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

• Foutoplossings en klein verbeterings