Ons speletjiekeuses vir September

Daar kom elke maand ’n magdom nuwe speletjies na Play. Om jou te help om dié te vind waaroor jy mal sal wees, deel ons – die Play-redakteurs – ons onlangse gunstelingvrystellings. Ons Kollig-titel is ’n speletjie wat ons harte gewen het met pragtige visuele elemente, intuïtiewe speluitleg of doodgewone eenvoudige pret – ons weet jy sal van ons keuse van die maand hou.
September se kollig
TABS Pocket Edition
Landfall Games
3,9
2,14 k resensies
50 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Jy kan die geskiedenis verander in TABS: Pocket Edition – ’n oorlognabootser met twyfelagtige fisika wat ure se eindelose pret opdis. In TABS se veldtogmodus kry jy beperkte betaalmiddels om eenhede te ontplooi wat die ander span kan oorwin. Moet jy spiesgooiers of knuppelkrygers gebruik om die blou span se weermag te verslaan, of sal ’n enkele mammoet die knoop kan deurhak?
Met sandbox-modus kan jy egter enige stryd wat jy kan uitdink, beleef – ongeag hoe vreemd of mal. Het jy al ooit gewonder of Blackbeard ’n hele vloot seerowers op sy eie sou kon oorwin? Nou is ’n fantastiese tyd om uit te vind. TABS is lekker laf en deurlopend meesleurend – ’n uitstekende kreatiewe uitlaatklep en ’n algehele plesier om te speel.
Of dit ons vermaak, kalmeer, bang gemaak of getoets het, hierdie Hoogtepunte is ’n versameling van ons gunstelingspeletjies hierdie maand.
Vir diegene wat van die alternatief hou, bied die Indie-hoogtepunteversameling hierdie maand se beste nuwe Indie-speletjies op Play aan.
Verken die jongste byvoegings tot Play Pass – kry onbeperkte toegang tot honderde betaalde speletjies, almal sonder inappaankope of advertensies.
Wonder jy waarna jy in die volgende paar maande kan uitsien om te speel? Blaai deur ons Voorafregistrasieversameling en sluit aan vir eksklusiewe byvoordele en bonusse.