Vir jou toestelle en items
• Bekyk jou foon, tablet, oorfone en ander bykomstighede op ’n kaart – selfs wanneer dit vanlyn is.
• Speel ’n klank om jou verlore toestel op te spoor indien dit in die omtrek is.
• As jy ’n toestel verloor het, kan jy dit oor ’n afstand beveilig of uitvee. Jy kan ook ’n gepasmaakte boodskap byvoeg om op die sluitskerm te wys ingeval iemand jou toestel opspoor.
• Vind jou toestelle en items op jou selfoon en gesteunde Wear OS-toestelle.
• Alle liggingdata in die Vindpunt-netwerk is geënkripteer. Selfs Google kan nie hierdie liggingdata sien nie.
Vir liggingdeling
• Deel jou regstreekse ligging om ’n ontmoeting met ’n vriend te koördineer of om by jou gesin seker te maak dat hulle veilig tuisgekom het.
Vind toestelle en ander items, en deel ligging met vriende en familie.
Opgedateer op
24 Aug. 2026