Horlosie

4,1
632 k resensies
1 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Horlosie kombineer al die funksies wat jy nodig het in een eenvoudige, pragtige pakket.



1. Stel wekkers, voeg aftellers by, en laat ’n stophorlosie loop

2. Bly op hoogte van tyd reg oor die wêreld met Wêreldhorlosie

3. Stel ’n slaaptydskedule, luister na slaapklanke, en sien jou komende geleenthede

4. Bind saam met ’n Wear OS-toestel om jou wekkers en aftellers na jou pols te bring met gestoorde teëls of horlosieskermverwikkelinge
Opgedateer op
25 Mrt. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting, Programaktiwiteit en 2 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,1
588 k resensies
Conrad Pitzer
13 November 2022
Hierdie ding het 'n vieslike koppelvlak, ek haat dit om dit te gebruik.
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

• Skeduleer wekkers vir ’n toekomstige datum
• Onderbreek wekkers op ’n reeks datums
• Bekyk veelvuldige aftellers
• Foutoplossings