Maak die beste gebruik van jou skerm met pragtige muurpapiere en gevorderde kenmerke. Kies een van jou eie foto's, 'n prent uit die Google Earth-versameling, 'n skilderagtige landskap in Google+ en meer. Verander dit so gereeld jy wil sodat jou foon altyd jou styl verteenwoordig.
• Geniet 'n versameling wat aanhou groei. Kry toegang tot prente van Google Earth, Google+ en ander vennote af.
• Verdubbel jou pret. Wys vir die wêreld een muurpapier op jou sluitskerm en hou een vir jouself op jou tuisskerm. (Vereis Android™ 7.0, Nougat, of nuwer.)
• Begin elke dag nuut. Kies jou gunstelingkategorie en jy sal elke dag 'n nuwe muurpapier kry.
Toestemmingskennisgewing
Foto's/media/lêers: Nodig om jou in staat te stel om gepasmaakte foto's as muurpapier te gebruik.
Berging: Nodig om die muurpapier te wys wat tans gestel is en om dit vir jou moontlik te maak om gepasmaakte foto's as muurpapier te gebruik.
Benut jou skerm ten beste met pragtige muurpapiere en gevorderde kenmerke.
Opgedateer op
09 Sep. 2020