Waze is die wêreld se grootste gemeenskaps-gebaseerde verkeer en navigasie app. Sluit aan by bestuurders in jou omgewing wat intydse verkeer en pad inligting deel, en help almal so tyd en brandstof bespaar op hul daaglikse pendel.
Deur eenvoudig te ry met Waze terwyl dit oop is, dra jy reeds tonne intydse verkeersinligting & info oor pad toestande by tot jou gemeenskap. Jy kan ook ongelukke, gevare, polisie en ander gebeure op jou pad rapporteer. Word self verwittig indien dit op jou roete voorkom. Vind die goedkoopste vulstasies op jou roete met gemeenskap-gedeelde brandstofpryse. Jy kan vriende byvoeg, liggings stuur of ander op datum hou met jou verwagte aankomstyd.
- Lewende intydse roetering gebaseer op verkeer- en pad inligting bygedra deur die gemeenskap. - Bydraes deur die gemeenskap sluit in gebeure, ongelukke, gevare, polisie, spoedlokvalle, geslote paaie en meer - Draai-tot-draai stem-geleide navigasie - Lewende kaate, deurlopend geredigeer en bygewerk deur Waze se gemeenskap kaart redigeerders - Outomatiese her-roetering wanneer toestande op die pad verander - Stuur jou BTA & intydse rit na mense wat jou verwag - Leer jou gereelde bestemmings, pendel tye en verkose roetes - Vind die goedkoopste vulstasies op jou roete - Voeg inligting oor nabygeleë plekke en besighede by - Voeg Facebook vriende by en sinchroniseer Kontacte - Sien vriende se BTA wat na dieselfde bestemming reis - Een-tik navigasie na Facebook en Kalender byeenkomste - Verdien punte wanneer jy bydra tot verkeersinligting en vorder deur die range binne jou gemeenskap
Waze gaan oor bydrae tot- en voordeel trek uit die gemeenskaplike goeie, so spring aan boord en raak vandag nog betrokke!
Opgedateer op
31 Okt. 2024
Kaarte en navigasie
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie app deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Toestel- of ander ID's
Hierdie app samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 6 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering
Sien besonderhede
Graderings en resensies
phone_androidFoon
watchHorlosie
tvTV
directions_car_filledMotor
tablet_androidTablet
4,3
8,51 m resensies
5
4
3
2
1
L A Botha
Vlag as onvanpas
14 Oktober 2024
In Afrikaans met 'n Pragtige Afrikaanse Gids
Marius Mc Donald
Vlag as onvanpas
29 Januarie 2022
When the application is set to Afrikaans and one is warned of a report for example an object in the road, the options popping up are "Nie daar Nie or "Nie daar Nie" so they are exactly the same and both mean "Not there" it's very confusing. The option for "Still there" is "Steeds daar". And the in app error reporting does not work.
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Elana Pienaar
Vlag as onvanpas
26 Oktober 2021
Die heel beste pryse!
Wat's nuut
Om tyd te bespaar en verkeer te vermy is selfs makliker met hierdie opdatering:
Het 'n fout reggestel sodat oudio-aanwysings makliker is om te verstaan tydens jou rit