Google Blaaie

Skep, wysig en werk saam met ander mense aan sigblaaie vanaf jou Android-foon of -tablet met die Google Blaaie-program. Met Blaaie kan jy:

– Nuwe sigblaaie skep of bestaande lêers wysig.
– Sigblaaie deel en saam met ander mense aan dieselfde sigblad werk op dieselfde tyd.
– Enige plek en enige tyd werk, selfs vanlyn.
– Opmerkings byvoeg en op opmerkings reageer.
– Selle formateer, data invoer of rangskik, grafieke bekyk, formules invoeg, vind/vervang gebruik en nog meer.
– Nooit bekommer dat jy jou werk sal verloor nie: alles word outomaties gestoor soos jy tik.
– Onmiddellik insigte kry, vinnig grafieke invoeg en formatering toepas met een tik, met Verken.
– Excel-lêers oopmaak, wysig en stoor.

Toestemmingskennisgewing
Kontakte: Dit word gebruik om voorstelle te gee van mense om by lêers te voeg en mee te deel.
Berging: Dit word gebruik om lêers oop te maak en te stoor op USB- of SD-berging.
Lees meer
Vou in
4,4
632 128 totaal
5
4
3
2
1
Laai tans...

Wat is nuut

* Voeg in as oorlegprente of voeg prente in selle in
* Foutoplossings en verbeteringe in werkverrigting
Lees meer
Vou in

Bykomende inligting

Opgedateer
17 Junie 2019
Grootte
Wissel volgens toestel
Installerings
500,000,000+
Huidige weergawe
Wissel volgens toestel
Vereis Android
Wissel volgens toestel
Inhoudgradering
Interaktiewe elemente
Gebruikers is in wisselwerking
Toestemmings
Aangebied deur
Google LLC
Ontwikkelaar
1600 Amphitheatre Parkway, Mountain View 94043
©2019 GoogleWerf se diensbepalingsPrivaatheidOntwikkelaarsKunstenaarsMeer oor Google|Ligging: Verenigde State van AmerikaTaal: Afrikaans
Deur hierdie item te koop, gaan jy 'n transaksie met Google Payments aan en stem jy in tot Google Payments se diensbepalings en privaatheidkennisgewing.