Google Podsendings

4,4
750 k resensies
500 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Met Google Podsendings kan jy die jongste episodes van jou gunstelingprogramme speel, podsendingaanbevelings net vir jou verken, en jou luisteraktiwiteit bestuur.

Ontdek podsendings waaroor jy mal sal wees
• Teken in en luister na al jou gunstelingpodsendings.
• Verken program- en episode-aanbevelings net vir jou.
• Blaai deur gewilde en die nuutste programneigings in komedie, nuus, geskiedenis, musiek, besigheid, TV en fliek, opvoeding, gesondheid en fiksheid, tegnologie, kuns, wetenskap, sport, en meer.

Pasmaak jou luisterervaring
• Luister teen vinniger terugspeelspoed en slaan stiltes oor.
• Plaas episodes op ’n waglys vir ’n naatlose luisterervaring.
• Hou maklik tred met jou luistergeskiedenis, aflaaie en intekeninge.

Luister waar jy ook al is
• Luister oor verskeie toestelle – foon, skootrekenaar, slimluidspreker – sonder om jou plek te verloor.
• Stroom episodes vir kitsterugspoel of laai episodes outomaties af om vanlyn te luister terwyl jy aan die beweeg is.
• Ontdek podsendings met Google Search en Google Assistent.

To Kom meer te wete deur ’n besoek aan ons Hulpsentrum: https://support.google.com/websearch/topic/9739148?hl=en&ref_topic=3036132&p=podcasts&visit_id=637190448011338458-2709322194&rd=1
Opgedateer op
11 Sep. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 5 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,4
734 k resensies
'n Google-gebruiker
29 Junie 2019
geniet my met die program
4 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Govinda Embleton
19 Januarie 2022
Google just decided that I'm under-18, recently, and forced me to stop using this app. Then demanded that I send them personal ID documents to prove my date of birth. Yeah, like hell.
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Google Poduitsendings steun nou die byvoeging van poduitsendings deur 'n RSS-stroom! Maak die program oop en gaan na Aktiwiteit en dan na die Intekeninge-oortjie. Kies die drie kolle in die hoek regs bo en dan "Voeg by RSS-stroom". Nadat die poduitsending bygevoeg is, sal dit saam met jou ander ingetekende programme verskyn, insluitend boaan die Tuis-oortjie.