Waze - GPS, Kaarte & Verkeer

Bevat advertensies
3,8
8,7 m resensies
500 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Waze is die wêreld se grootste gemeenskaps-gebaseerde verkeer en navigasie app. Sluit aan by bestuurders in jou omgewing wat intydse verkeer en pad inligting deel, en help almal so tyd en brandstof bespaar op hul daaglikse pendel.

Deur eenvoudig te ry met Waze terwyl dit oop is, dra jy reeds tonne intydse verkeersinligting & info oor pad toestande by tot jou gemeenskap. Jy kan ook ongelukke, gevare, polisie en ander gebeure op jou pad rapporteer. Word self verwittig indien dit op jou roete voorkom. Vind die goedkoopste vulstasies op jou roete met gemeenskap-gedeelde brandstofpryse. Jy kan vriende byvoeg, liggings stuur of ander op datum hou met jou verwagte aankomstyd.

- Lewende intydse roetering gebaseer op verkeer- en pad inligting bygedra deur die gemeenskap.
- Bydraes deur die gemeenskap sluit in gebeure, ongelukke, gevare, polisie, spoedlokvalle, geslote paaie en ​​meer
- Draai-tot-draai stem-geleide navigasie
- Lewende kaate, deurlopend geredigeer en bygewerk deur Waze se gemeenskap kaart redigeerders
- Outomatiese her-roetering wanneer toestande op die pad verander
- Stuur jou BTA & intydse rit na mense wat jou verwag
- Leer jou gereelde bestemmings, pendel tye en verkose roetes
- Vind die goedkoopste vulstasies op jou roete
- Voeg inligting oor nabygeleë plekke en besighede by
- Voeg Facebook vriende by en sinchroniseer Kontacte
- Sien vriende se BTA wat na dieselfde bestemming reis
- Een-tik navigasie na Facebook en Kalender byeenkomste
- Verdien punte wanneer jy bydra tot verkeersinligting en vorder deur die range binne jou gemeenskap

Waze gaan oor bydrae tot- en voordeel trek uit die gemeenskaplike goeie, so spring aan boord en raak vandag nog betrokke!
Opgedateer op
16 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 7 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

3,8
8,46 m resensies
Marius Mc Donald
29 Januarie 2022
When the application is set to Afrikaans and one is warned of a report for example an object in the road, the options popping up are "Nie daar Nie or "Nie daar Nie" so they are exactly the same and both mean "Not there" it's very confusing. The option for "Still there" is "Steeds daar". And the in app error reporting does not work.
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Elana Pienaar
26 Oktober 2021
Die heel beste pryse!
Was dit vir jou nuttig?
Ignatius Loubser
26 April 2021
This time a 4*. Huge improvement. Pity we cannot have satelite maps.
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Waze
24 November 2020
Hi Ignatius, we’re sorry to hear about your issue. We'd like to investigate this further, could you please send us a private message on Facebook? Thanks. For further assistance please contact us here: https://m.me/waze

Wat's nuut

Dit is selfs makliker om tyd te bespaar en verkeer te vermy met hierdie opdatering:

Het 'n fout reggestel sodat jy steeds jou roete kan sien, selfs al verloor jy internetverbinding.