Klankopnemer bring die krag van die soekfunksie na oudio-opnames. Vergaderings, lesings, musiekgroep-oefensessies, gesinsherinneringe – enigiets wat jy wil stoor en later wil luister. Klankopnemer transkribeer en etiketteer wat jy opneem outomaties sodat jy maklik die dele wat vir jou saak maak, kan kry.