• Teks vertaal: Vertaal tussen 108 tale deur te tik
• Tik om te vertaal: Kopieer teks in enige program en tik op die Google Vertaal-ikoon om te vertaal (alle tale)
• Vanlyn: Vertaal sonder 'n internetverbinding (59 tale)
• Kitskameravertaling: Vertaal teks in prente oombliklik deur bloot jou kamera daarop te rig (94 tale)
• Foto's: Neem of voer foto's in vir vertalings van hoër gehalte (90 tale)
• Gesprekke: Vertaal tweetalige gesprekke terwyl jy aan die gang is (70 tale)
• Handskrif: Teken tekskarakters eerder as om hulle te tik (96 tale)
• Fraseboek: Ster en stoor vertaalde woorde en frases vir toekomstige verwysing (alle tale)
• Kruistoestelsinkronisering: Meld aan om fraseboek tussen program en rekenaar te sinkroniseer
• Transkribeer: Vertaal deurlopend en amper intyds terwyl iemand 'n ander taal praat (8 tale)
Vertalings word tussen die volgende tale gesteun:
Afrikaans, Albanees, Amharies, Arabies, Armeens, Assamees, Aymara, Azerbeidjaans, Bambara, Baskies, Belarussies, Bengaals, Bhojpoeri, Birmaans, Bosnies, Bulgaars, Cebuano, Chichewa, Chinees (Tradisioneel), Chinees (Vereenvoudig), Deens, Dhivehi, Dogri, Duits, Engels, Esperanto, Estlands, Ewe, Filippyns, Fins, Frans, Fries, Galisies, Georgies, Grieks, Guarani, Gudjarati, Haïtiese Kreools, Hausa, Hawais, Hebreeus, Hindi, Hmong, Hongaars, Iers, Igbo, Ilocano, Indonesies, Italiaans, Japannees, Javaans, Jiddisj, Joruba, Kannada, Katalaans, Kazak, Khmer, Kinyarwanda, Kirgisies, Koerdies (Koermanji), Koerdies (Sorani), Konkani, Koreaans, Korsikaans, Krio, Kroaties, Lao, Latyn, Letties, Lingala, Litaus, Luganda, Luxemburgs, Mahratti, Maithili, Malabaars, Maleisies, Malgassies, Maltees, Maori, Masedonies, Meiteilon (Manipoeri), Mizo, Mongools, Nederlands, Nepalees, Noors, Odia (Oriya), Oeigoers, Oekraïns, Oerdoe, Oezbeeks, Oromo, Pandjab, Pasjto, Persies, Pools, Portugees, Quechua, Roemeens, Russies, Samoaans, Sanskrit, Sepedi, Serwies, Sesotho, Shona, Sindhi, Singalees, Skotse Gallies, Slowaaks, Sloweens, Somalies, Spaans, Sundanees, Swahili, Sweeds, Tadjik, Tamil, Tataars, Teloegoe, Thai, Tigrinja, Tsjeggies, Tsonga, Turkmeens, Turks, Twi, Viëtnamees, Wallies, Xhosa, Yslands, Zulu
Toestemmingskennisgewing
Google Vertaal kan vir toestemming vra om toegang tot die volgende kenmerke te kry:
• Mikrofoon vir spraakvertaling
• Kamera om teks met behulp van die kamera te vertaal
• Eksterne berging om vanlyn vertaaldata af te laai
• Rekeninge en eiebewyse om oor alle toestelle heen aan te meld en te sinkroniseer
Opgedateer op
24 Okt. 2024